+47
Selfsorg in Oesterbaai

Oyster Bay Sea Haven

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R650.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Maksimum van 2 honde is welkom met vooraf reëling en word nie op die meubels toegelaat nie. Dit kos R150 ekstra per bespreking. Dele van Oyster Bay Sea Haven word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Ongelukkig is daar geen motorhuis vir gaste se voertuie nie, maar die eiendom is in 'n doodloopstraat, dus is daar genoeg parkering.
Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad na die verblyf lei, wat toeganklik is vir alle voertuigtipes, maar dit word aanbeveel dat gaste voertuie met hoër grondvryhoogte gebruik. Gaste word versoek om voor aankoms navraag te doen oor die toestand van die pad, aangesien dit onderhewig kan wees aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede. Geen rook in die huis nie. Die huis sal toiletpapier en skottelgoedseep hê vir die eerste paar gebruike, daarna moet gaste hul eie voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

382 Marlyn Street, Oyster Bay, Eastern Cape, 6305, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAid7fnu4iJsczCs6bbn72fHFCaOXFGseqimWGnCruyw9HWfYMyR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 30 5 1 5 382 Marlyn Street Oyster Bay 6305 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -34.173660087203 24.660369157791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang