Oyster Beach Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 20 % af

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Oyster Beach Cottage bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Port Elizabeth. Dié stad langs die pragtige Algoabaai bied heerlike warm water, beskutte strande en 'n subtropiese klimaat.

Verblyf word gebied in 'n aparte kothuis op die eienaar se perseel. Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskassie, broodrooster, ketel, mikrogolf, gasstoofplaat en eetgerei. Dit lei na 'n beskutte stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig. 'n Swembad en braaigeriewe is ook aan gaste beskikbaar.

Daar is Blouvlagstrande, geskiedkundige geboude en natuurskoon om te verken, asook legio geleentheid vir watersport.

Slaapplek

'n Bespreking by Oyster Beach Cottage sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oyster Beach Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4 vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Feb 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za