+28

OysterCatcher

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 32 Rebelsrus, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Omring deur fynbos en voëls uniek aan die Kaap St. Francis-kuslyn, is OysterCatcher 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir 7 mense in die Rebelsrus Privaat Natuurreservaat.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers met uitsigte oor die see, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte bed en die derde is gemeubileer met 'n driestapelbed. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Vir gerief word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die ontbyttoonbank of eetkamertafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer, wat toegerus is met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, of op die dek en die see-uitsigte geniet.

Die huis het nie WiFi nie en het beperkte selfoonontvangs. Sonkrag verskaf krag, en reën- en fonteinwater word voorsien vir jou noodsaaklike behoeftes.

OysterCatcher is 2 km vanaf die Rebelsrus Privaat Natuurreservaat-strand, 9 km vanaf Kaap St Francis en St Francisbaai geleë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 32 Rebelsrus, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
  • Gaste dink OysterCatcher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 32 Rebelsrus, Rebelsrus Private Nature Reserve, Cape St Francis, 6313, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA28d03d984bf74681627cf212f5017346f729117a99c71dfb00985c4dedda0e38d29b86da50968045c77af10667f5aa8330b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 32 Rebelsrus Rebelsrus Private Nature Reserve 6313 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 12:00 -34.192657330938 24.756878251174
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang