Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oyster Catcher

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Oyster Catcher
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ralph B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very clean, good location.

I would recommend it for your stay. Wonderful stay, the furniture and carpets are a little out dated but the lodging is very clean and is run well. The light house flashes into the home. So of you're a light sleeper then flashing light may take a little getting use to. I would definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal geleë om vandaar die omgewing te verken.

Heerlik ontspan met 'n pragtige gesig op die vuurtoring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janene F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janene F
Saam met vriende

Pragtige see-uitsig, netjies, bekostigbaar.

Ek sal Oyster Catcher vir enige gesin aanbeveel, die kombuis het alles, 2 badkamers is 'n bonus en kamers baie netjies. Die huis het 'n warm atmosfeer en sal maak dat enige persoon maklik tuis voel met 'n pragtige uitsig oor die see. Ons sal beslis weer hiervan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Catcher se terugvoer

Janene.
Baie dankie vir julle kuier en goeie resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.

Oyster Catcher
Louis L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly en glad nie spyt ons het by Oyster Catcher bespreek nie.

Die bespreking het seepglad verloop. Geen haakplekke nie. Hulpvaardigheid en vriendelikheid puik. Toerusting baie goed. Ons het vir 4 bespreek en vriende sou oorkom. Ons wou graag alles reghê en het op versoek voorruit betaal. Vriende kon toe nie vir die week bly nie en daar is ooreengekom dat 50% van die geld terugbetaal sou word. 'n Dag later word dit verander deur die deposito nou terug te hou. Maak seker jy betaal nie vooruit vir komende reëlings as jy nie doodseker is jy gaan dit gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oyster Catcher se terugvoer

Beste Louis,

Baie dankie vir die terugvoer.

Die deposito word nie teruggehou nie. Julle het Oyster Catcher in netjiese toestand agtergelaat en daar is geen rede vir die terughou van jou deposito.

Daar is wel afgewyk van die beleid van terugbetaling om jou tegemoet te kom toe jy met aankoms by Oyster Catcher ons ingelig het dat die ander gaste nie meer saam met julle gaan kuier nie. Oyster Catcher was toe reeds voorberei vir 8 gaste soos versoek deur jou en nie 4 soos oorspronklik bespreek. Wanneer meer as 4 persone Oyster Catcher bespreek word voorsiening gemaak vir ekstra 150 liter warm water (300 liter in totaal) vir die gerief van gaste en die ander kamers word voorberei vir nog 4 gaste om te gebruik.

Na jul vertrek is ek ingelig dat daar wel ekstra gaste oorgebly het vir 'n nag. Ons het dit so aanvaar en LekkeSlaap het toe betaling afgetrek vir die 4 ekstra gaste vir 1 nag. Ons sal Maandag bevestig met Lekkeslaap wat terugbetaal is aan jou. Die afwyking van die kansellasiebeleid om jou tegemoet te kom het ruimte geskep vir verwarring en mors van kosbare tyd. Ons sal in die toekoms nie afwyk van die kansellasiebeleid soos op LekkeSlaap platform aangedui is nie.

Groete
Oyster Catcher

Oyster Catcher
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Francis-weg 35, Kaap St. Francis, Kaap St Francis, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGxVgjykeiEgm4OgvoFboxzYPEEdmvR7DMoq7gVOMUsFc5dOfPa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 35 St Francis Way Cape St. Francis 6312 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.209050998695 24.830310312797
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem