Oyster Kaya @ Oyster Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Oyster Kaya @ Oyster Bay bied selfsorgverblyf in Oesterbaai, 'n stil en vreedsame dorpie op die randjie van die Tsitsikamma-kus met uitgestrekte strande, wat jou totale ontspanning bied. Die dorpie is 'n groot gunsteling vir enigeen wat 'n stil, rustige dorp geniet. Dis ideaal vir voëlkyk, visvang en stap.

Daar is 4 selfsorg-woonstelle beskikbaar, met slaapplek vir 4 tot 6 gaste in 2 of 3 slaapkamers. Die eenhede is volledig toegerus met 'n oopplan-kombuis. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenhede word daagliks skoongemaak (buiten Sondae en Openbare Vakansiedae). Badhanddoeke en linne word voorsien, maar bring asb. jou eie strandhanddoeke. Die hoofstrand is slegs sowat 5 minute se stap van die huis af.

Ons bied ook 'n pooltafel, tafeltennistafel, 'n vlugbalbaan, jukskei, 'n funksie-venue, wasgoeddienste. Fat Bike-fietse en sandplanke is beskikbaar. Oesterbaai is 110 km wes van Port Elizabeth.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Oyster Kaya @ Oyster Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za