Oyster Retreat
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-keeromstraat 3, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 047 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Oyster Retreat is 'n selfsorgvakansiehuis in Langebaan, 'n strandmeerdorp aan die Weskus sowat 'n uur se ry van Kaapstad af. Langebaan bied die ideale basis om die Weskus se oorvloed besienswaardighede te besoek.
Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n TV met vol satelliet-kanale. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die hoofbadkamer. Die huis het ook 'n gastebadkamer.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV teen die muur. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea lei na 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai en bied toegang tot 'n potblou swembadjie.
Daar is 'n vermaakarea bo met 'n platskerm-TV teen die muur, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Die kamer bied toegang tot 'n balkon.
Slaapplek
’n Bespreking by Oyster Retreat sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 644
Jaar gelys 12
Ligging
- Oyster-keeromstraat 3, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Oyster Retreat het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oyster-keeromstraat 3, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom