LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oystercatcher Trail Accommodation | LekkeSlaap
+19

Oystercatcher Trail Accommodation

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 59, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Oystercatcher Trail Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim vakansiehuis in Boggomsbaai. Die huis is gerieflik geleë en na aan die hoofswemstrand. Dit is die perfekte plek vir 'n gesinswegbreek.

Die huis bied see-uitsigte en het slaapplek vir 8 gaste. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers met 'n dubbelbed in elk. Daar is ook 'n gastebadkamer. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die huis beskik oor 2 volledig toegeruste kombuise met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, sitarea, eetareas, 1 binnebraai en 2 buitebraaiers. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die huis is net 26 km vanaf Mosselbaai en 11 km vanaf die Fransmashoek-bewarea.

Slaapplek

’n Bespreking by Oystercatcher Trail Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Disastraat 59, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 59, Boggomsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d9af2a3fe2a34e318609e22c1483f4493917383cd188be660275f236bd3d135b0e75e90d02cf4f6b1685f113405770cc000?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag (plek vir 8) 59 Disa Street Boggoms Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.268217124434 21.909563639812
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!