Thesen Islands Akkommodasie by P108 Plantation Manor | LekkeSlaap
+13

P108 Plantation Manor

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-rylaan, P108, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

P108 Plantation Manor is 'n selfsorg-vakansiehuis in Thesen Islands in Knysna. Thesen Islands is 'n rustige, residensiële landgoed wat 24 uur-sekuriteit bied, sowel as toegangbeheer en verskeie interessante winkels en restaurante.

Dié vierslaapkamerhuis het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 2 slaapkamers wat elkeen 'n koninggrootte-bed het en 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Al 4 slaapkamers het en suite-badkamers. Die huis beskik ook oor 'n ruim kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die eetarea het sitplek vir 12 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n groot verskeidenheid DStv-kanale.

Die huis beskik ook oor 'n onderdakpatio met ingeboude braaigeriewe en 'n swembad. Daar is 2 vasmeerplekke vir bote van tot 7 m.

Slaapplek

’n Bespreking by P108 Plantation Manor sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Plantation-rylaan, P108, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantation-rylaan, P108, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmYjU5OGQ5LTgyNTktNGRmMC1iZDJlLWRhNjA3ZDE4M2EzOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 500  per nag (plek vir 8) P108, Plantation Drive Thesen Island 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.051265 23.051214
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za