Pa Nanna's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pa Nanna's Place is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat onder die eienaar se huis in die kusdorpie L'Agulhas in die Wes-Kaap geleë is. Die woonstel het 'n privaat ingang en see-uitsigte binne en buite die eenheid. Voor die eenheid is daar 'n buite-sitarea met 'n tafel, bankies en 'n braai-area.

Dié woonstel het 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dagbed vir 1 kind jonger as 6 jaar. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, drieplaatstoof met 'n 40 L-oond, dubbeldeuryskas-vrieskas, ketel, broodrooster en ander toebehore. Daar is 'n eetarea met 'n etenstafel en 4 stoele. Daar is ook 'n leefarea met 2 rusbanke en 'n TV met DStv en DVD-speler. Let asb. dat die ’n rookvrye instansie is.

Let daarop dat rook verbode is. Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Gaste verlaat Pa Nanna's Place as vriende.

Slaapplek

'n Bespreking by Pa Nanna's Place sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pa Nanna's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za