Paardekloof Plaas

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paardekloof selfsorgkothuise is op 'n produserende Karoo-plaas in Barandas tussen Uniondale, Willowmore en De Rust. Verblyf is beskikbaar in 5 eenhede. Die plaas is ideaal vir gaste wat wil ontspan, aangesien daar geen TV is nie.

Verblyf word in 5 eenhede met slaapplek vir 2 tot 8 gaste gebied. Al die eenhede het selfsorggeriewe en elke eenheid het braaigeriewe buite. Gaste kan die sterre-hemel geniet en stories uitruil terwyl hul buite braai.

Vuurmaakhout word vir die eerste nag voorsien. Rook is verbode en ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Daar is lusern, bale en skape op die plaas en talle doendinge soos voetslaan, fietsry en swem in die dam. Daar is ook ruimte vir kinders om te hardloop en te speel. Die naaste dorp met brandstof is 32 km van die plaas af. Maak asb. vol by die naaste dorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paardekloof Plaas gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za