Paarl Backpackers

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Paarl Backpackers bied bekostigbare verblyf in die sentrale deel van die Paarl en is naby die meeste geriewe geleë. Die Paarl is 'n skilderagtige dorpie wat sy naam verkry het van die reuse-granietkoppie wat uitblink op die kruin van Paarlberg.

Verblyf is in skoon en gemaklike kamers beskikbaar met gemeenskaplike badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien, asook komplimentêre tee en koffie.

Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis, eetarea en sitarea gebruik maak. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n toesluit-hek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Paarl Backpackers gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za