Paarl Self-Catering @ Gim

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R750.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Nov 2025 tot 13 Dec 2025 en 05 Jan 2026 to 03 Feb 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Nov 2025 tot 13 Dec 2025 en 05 Jan 2026 to 03 Feb 2026.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Winelands Eenheid
Tariewe word vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis in.
Sunflower Eenheid
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en lugbraaier insluit.
Privaat buite braai plek. Ook `n buite braai plek by die swembad - moet bespreek word.
DSTV en Wifi
Black & White Eenheid
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n mikrogolfoond en lugbraaier insluit.
Privaat buite braai plek
DSTV en Wifi
Huisreëls

Die eiendom mag nie vir troupartytjies soos vrygeselpartytjies of kombuistees gebruik word nie. Slegs gaste wat bespreek het, word toegelaat. Geen ekstra gaste, matrasse en beddegoed word aanvaar nie. Respekteer asseblief die privaatheid van ander gaste in die aangrensende eenhede. Eenhede moet netjies gelaat word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Boom Street, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb38ffc8f2c588f38d9428c7b71311597d5e2aa28eda892b9c4a47ec70b8e2524ca72902670599cd20c3a97b5f4ddcc7177c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 7 Boom Street Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.717400748564 18.961652961961

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang