Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pacem

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Malan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Pacem
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Magna V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf met baie mooi uitsig oor die berg.

Malan en sy regterhand Merryl het ons baie vreindelik ontvang. Merryl het ons goed ingelig oor die verblyf en die dorp en aanbevelings gemaak om ons dae te help beplan. Dankie Merryl vir die welkom heet en tee en koffie. Die ligging is baie goed die area is stil met 'n mooi uitsig op die berg en dit is ook lekker naby Grotto Strand. Die huis was netjies en skoon met groot vertrekke en was goed toegerus met baie ekstras om ons verblyf aangenaam en gemaklik te maak. Baie goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole K - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

We had an amazing stay at Pacem. The house was clean and had everything we needed. Merryl and Malan gave us a warm welcome. Will definitely recommend.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Dear Nicole,

It was such a pleasure to have you as our guests.

We hope we have you back soon.
Malan

Pacem
Nico O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico O
Gesin met tieners

Rustig, gerieflik, mooi berg-uitsig.

Was vriendelik verwelkom deur die eienaar, wat ons alles gewys het. Het dadelik tuis gevoel. Bo-vertrek oopplan en lekker gekuier met mooi berg-uitsig en lekker stoep. Kamers ruim en lekker. Baie pakplek. Sal graag weer daar kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Beste Nico
Ons waardeer die positiewe kommentaar. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang en ons hoop ons sien julle gou weer.

Pacem
Jonique S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonique S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike vakansie.

Die huis is oor die algemeen netjies, en die gasheer was ook baie gasvry. Ek sal beslis vir Pacem aanbeveel vir enige een, en sal dit beslis weer my vakansieverblyf maak! Die eienaar van die huis is ook baie vriendelik, en dis 'n baie rustige area en pragtige huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Dankie vir die vriendelike kommentaar. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te hê. Ons sien daarna uit om julle gou weer terug te verwelkom.

Pacem
Ethel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb.

Caring hosts, fabulous accommodation, great views. Will certainly recommend Pacem, it has it all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Dit was so lekker om julle as ons gaste te kon hê. Dit was werklik 'n voorreg om sulke waarderende gaste te kon hê. Dit maak die gasvyheidsbedryf so lekker: Mens ontmoet mekaar as gaste maar neem afskeid as vriende. Ons hoop ons sien julle gou weer!
Voorspoedige terugreis.

Pacem
Antoinette S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Gesin met tieners

Hierdie akkommodasie kan nie geklop word nie!

Met die pragtige uitsig na die berg en die see, die noukeurige aandag aan detail en met alle geriewe wat jou hart begeer, sal ons Pacem beslis weer wil besoek en ook van harte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Beste Antoinette
Baie dankie vir die vriendelike en positiewe kommentaar. Dit word baie waardeer. Soos jy sal weet beteken dit uiteraard baie vir ons as ons gaste die moeite doen om positiewe kommentaar te lewer. Dit maak ons bemarking soveel makliker. En dis altyd so 'n voorreg om gaste soos julle te kan ontmoet en te akkommodeer, veral as hulle van die Vrystaat kom! Dis ook vir ons lekker as ons weet hulle geniet die besoek. Ons sien julle graag gou weer!
Ek hoop die res van julle toer was ook voorspoedig.
Baie groete
Malan

Pacem
Justin P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved our stay at Pacem.

We had a lovely stay at Pacem. The guest house felt very much warm and cosy. The place was very clean and had everything that we needed. We really enjoyed that they provided heaters and blankets during the cold winter nights. We will definitely be coming again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Dear Justin
Thank you very much. We appreciate your kind review. Thank you for being such good guests. We hope to welcome you back soon!
Malan

Pacem
Karien M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, convenient, all you need, close to points of interest and shops, peaceful.

Most enjoyable stay, beautiful view, friendly service, well prepared, clean and neat, nice atmosphere with indoor braai/fire facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Beste Karien
Dit was so lekker om julle as ons gaste te kon hê. Dankie dat julle Pacem so mooi opgepas het! Ons waardeer dit. Kom gou weer! Malan

Pacem
Grant M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Pacem was clean fully equipped, everything you could need, we will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pacem se terugvoer

Dear Grant
It has been such a pleasure to have you as our guests. It will be a privilege to welcome you back soon!
Kind regards
Malan

Pacem
Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 840
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 840
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11de Laan 33, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8sUjPWidH2EIAYZlttfMjLhvjn9IP8ooaKm0FaxIZyHTQi5XJA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 33 11th Avenue Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.406709 19.289891
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem