Paella
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarynstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paella is op die randjie van die tradisionele vissersarea in Paternoster geleë. Dié skilderagtige vissersdorpie is aan die weskus van Suid-Afrika.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 en suite-badkamers, 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n eetkamertafel, 'n sitarea met 'n gasvuurherd wat lei na 'n patio met braaigeriewe en pragtige see-uitsigte. Ons bied ook DStv-toegang teen 'n ekstra koste per dag op aanvraag.
Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad op die R27 en 15 km noordwes van Vredenburg. Dit is 'n gunsteling naweekwegbreekplek vir Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy ryk dierspesies en inheemsheid en dis die ideale plek vir veldblom-entoesiaste.
Slaapplek
’n Bespreking by Paella sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Tamarynstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Kliprug Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tamarynstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom