Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pagel House B&B

Tuin Suite
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suite is in die tuin onder groot bome wat genoeg koelte voorsien in die somer. Natuurliefhebbers, gaste vir wie persoonlike ruimte belangrik is en gesinne is mal oor hierdie suite. Dit is ook ideaal vir gaste wat 'n hele rukkie wil vertoef en op soek is na selfsorg-geriewe. Daar is plek vir 4 gaste op 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die kombuishoekie is toegerus vir selfsorg met 'n mikrogolf, yskassie, tweeplaatstoof, potte, breekware en eetgerei. Verder is daar 'n groot braai-area naby. Daar is 'n stort-oor-bad en die kamer is toegerus met 'n paneelverwarmers, elektriese komberse, gasvryheidskinkbord en 'n TV met plaaslike SABC-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Groenkamer
Vanaf
Vanaf R730
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer het groot vensters en kry baie son. Smaakvol versier met oudhede, ideaal vir 'n paartjie wat op reis is met 'n kind - daar is 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n stort, plafonwaaier, paneelverwarmer, elektriese komberse, 'n gasvryheidskinkbord en 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Klein Bloukamer
Vanaf
Vanaf R740
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het sy eie en suite-badkamer. 'n Skuifdeur lei na 'n stoep in 'n groot tuin. 'n TV met SABC-kanale is beskikbaar. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, elektriesekomberse vir die wintermaande en 'n plafonwaaier vir die somer.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Old Barn
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het 'n rustieke, rustige gevoel. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie tweede slaapkamer is bo. Die badkamer het 'n stort. Dit het 'n aparte ingang en veilige veldryparkeerplek. Dit is 'n selfsorg-eenheid en ideaal vir 'n gesin of langer verblyf. Ontbyt is nie ingesluit nie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Groot Bloukamer
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamer is smaakvol versier met plaaslike- en oorsese meubels uit 'n vervloë era. Toegerus met 'n antieke bad, wasbak en toilet. Wittebroodpaartjies en gesinne is mal oor hierdie kamer (daar is plek vir 3 persone). Verder is daar Franse deure wat lei na die gemeubileerde veranda met 'n uitsig oor die tuin, 1 dubbelbed, 1 enkelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, verhitte handdoekrelings, en elektriese komberse, lugversorging en 'n gasvryheidskinkbord. 'n Ekstra bed met slaapplek vir 4 gaste kan bygevoeg word, maar dit moet vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstroomstraat 17, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddea2f6653e4d1935e27d2e4a81fdbccb2c25dfec165cabbdecb437ab609d04ea812b77d6eac7ece5b9bb8cf63d11cf1d0b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 17 Stockenstroom Street Aberdeen 6270 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.475437540767 24.066418111324
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem