LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Paisley & Pomegranate B&B | LekkeSlaap
+29

Paisley & Pomegranate B&B

13 resensies
Gastehuis
Kamer 1
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbel-, en suite-kamers met privaat toegang tot die tuin. Elke kamer is stylvol versier en is toegerus met 'n platskerm TV, lugversorging, strykplank en -yster. Koffie- en teegeriewe word ook voorsien in die kamers. WiFi is op die perseel beskikbaar. Die dubbelbed kan met 2 enkelbeddens vervang word afhangende van gaste se behoeftes.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie- en teemaakgeriewe. Opsionele ontbyt ekstra.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is opsionele ekstras. Reël asb. met die bestuur.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Volledige betaling word vereis om die bespreking te bevestig.
1 maand voor die verblyfdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die verblyfdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor verblyfdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Kamer 2
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbel-, en suite-kamers met privaat toegang tot die tuin. Elke kamer is stylvol versier en is toegerus met 'n platskerm TV, verwarmer, plafonwaaier, strykplank en -yster. Koffie- en teegeriewe word ook voorsien in die kamers. WiFi is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie- en teemaakgeriewe. Opsionele ontbyt ekstra.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is opsionele ekstras. Reël asb. met die bestuur.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Volledige betaling word vereis om die bespreking te bevestig.
1 maand voor die verblyfdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die verblyfdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor verblyfdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Kamer 3
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke kamer is stylvol versier en is toegerus met 'n platskerm TV, lugversorging, strykplank en -yster. Koffie- en teegeriewe word ook voorsien in die kamers. WiFi is op die perseel beskikbaar. Die kamer het privaat toegang tot die tuin en daar is 2 enkelbeddens. 'n Derde enkelbed is beskikbaar, of die 2 enkelbeddens kan met 'n dubbelbed vervang word afhangende van gaste se behoeftes.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie- en teemaakgeriewe. Opsionele ontbyt ekstra.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is opsionele ekstras. Reël asb. met die bestuur.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Volledige betaling word vereis om die bespreking te bevestig.
1 maand voor die verblyfdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die verblyfdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor verblyfdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Kamer 4
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié kamer bied meer privaatheid aangesien dit 'n entjie weg van die ander kamers af is. Dit het 'n koningingrootte-bed wat op versoek met 2 enkelbeddens vervang kan word. Die privaat ingang lei na 'n privaat stoep met 'n klippaadjie wat na die tuin lei.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie- en teemaakgeriewe. Opsionele ontbyt teen R70 per persoon.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is opsionele ekstras. Reël asb. met die bestuur.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Volledige betaling word vereis om die bespreking te bevestig.
1 maand voor die verblyfdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die verblyfdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor verblyfdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Kamer 5
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n en suite-badkamer met privaat toegang tot die tuin. Dis stylvol versier en is ingerig met 'n platskerm-TV, lugversorging, 'n strykplank en strykyster. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamer beskikbaar. WiFi is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie- en teemaakgeriewe. Opsionele ontbyt ekstra.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is opsionele ekstras. Reël asb. met die bestuur.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Volledige betaling word vereis om die bespreking te bevestig.
1 maand voor die verblyfdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die verblyfdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor verblyfdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Kamer 6
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is rolstoelvriendelik en het privaat toegang tot die tuin. Dit het 2 enkelbeddens wat met 'n dubbelbed vervang kan word. Die en suite-badkamer het handrelings en 'n verstelbare stort. Elke kamer is stylvol versier en ingerig met 'n platskerm-TV, lugversorging, 'n strykplank en strykyster. Tee- en koffiemaakgeriewe is in die kamer beskikbaar. WiFi is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Koffie- en teemaakgeriewe. Opsionele ontbyt ekstra.

Belasting en Ekstras

Ontbyt en aandete is opsionele ekstras. Reël asb. met die bestuur.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer

Volledige betaling word vereis om die bespreking te bevestig.
1 maand voor die verblyfdatum: 60% van die deposito terugbetaalbaar.
2 weke voor die verblyfdatum: 30% van die deposito terugbetaalbaar.
1 week voor verblyfdatum: 0% van die deposito terugbetaalbaar.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 17, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNDhiMWQ0LWU1YjctNDJhYy04MDQwLWUxNmUzN2M0ZmVlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 17 Malherbe Street Utrecht 2980 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -27.664168638584 30.332728750996
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!