Utrecht Akkommodasie by Paisley & Pomegranate B&B | LekkeSlaap
+29

Paisley & Pomegranate B&B

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Paisley & Pomegranate B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Massimo F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Massimo F
Gesin met klein kinders

Susan was 'n pragtige gasheer, haar aandete en ontbyt uitstekend, die ligging pragtig.

Susan was 'n pragtige gasheer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Susan has been a beautiful host, her dinner and breakfast superb, the location beautiful.

Susan has been a beautiful host.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cheryl K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl K
Besigheidsreis

Amazing, better than B&B's in larger towns and cities!

Wonderful place. Great hosts, great food (with a great presentation), comfy and modern rooms and beautiful, tranquil gardens. Overall a wonderful experience. Of all guest houses I have been to for work and personal travel, this is by far the best. Definitely recommend this guest house.

Vincent O - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent O
Saam met vriende

Friendly, clean, comfortable and excellent food.

We stopped in Utrecht en route from Swaziland to Durban. The Paisley & Pomegranate B&B is a beautiful Bed and Breakfast with a nature reserve across the street. Ideal for walking. Susan and Anton were very friendly and helpful and the food was great!

Paisley & Pomegranate B&B's terugvoer

Thank you, I trust you enjoyed the rest of your trip.
Blessings.

Paisley & Pomegranate B&B
Yvonne B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne B
Enkelreisiger

Gasvryheid.

Uitstekende gasvryheid. Sommer tuis gevoel. Rustige omgewing met 'n pragtige tuin en voëls. As mens net wil afskakel is dít die plek.

Konrad K - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Konrad K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese gasvryheid.

Ons sal enige persoon graag aanbeveel om in die prag tuin te gaan kuier en die gasvryheid van Susan en Anton te geniet.

Jackie S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie baie dankie vir die vriendelike gasvryheid die naweek! Jy het ons dadelik laat tuis voel. Ons het regtig baie lekker gebly en sal beslis weer so maak. Volgens die dorpsmense maak jy glo die lekkerste kos - wens ons skedule was nie so besig nie, dan kon ons geproe het om te sien of die dorpsmense reg is. Hou aan om so puik diens te lewer en jy sal 'n groot sukses maak!

Paisley & Pomegranate B&B's terugvoer

Baie dankie, Jackie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Paisley & Pomegranate B&B
Gerhard R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongerieflik en beknop.

Moes motor redelik weg van slaapplek parkeer en met tasse verby eienaar se twee motors met tasse skuur om by slaapplek uit te kom. Geen tweepunt-kragproppe vir foon chargers nie. Stort het geen deur vooraan nie en water spat orals. Eienaar meld vorige aand dat ek sleutel met remote in kamer moet los maar het remote volgende oggend nodig gehad om uit perseel te kom. Toe ek buite was het ek hekklokkie verskeie kere gedruk en ook geroep maar daar was geen reaksie vanuit die eienaar se woning nie. Ek het gevolglik die sleutel met remote oor veiligheidshek so na as moontlik aan die voordeur gegooi.

Pedro C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pedro C
Gesin met klein kinders

Baie niejies en vrendelike diens.

Jy voel welkom.

Cecilia V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kwaliteit van die kamer/verblyf was van uitstekende gehalte.

Sien sterre.

Keno R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keno R
Besigheidsreis

The hostess was a very nice person. She made us feel welcome.

Really enjoyed our stay. The hostess was a very friendly lady. The room was very neat and clean. A safe place.

Jennifer P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer P

An absolutely beautiful and serene setting.

Will go back for sure. Hospitality and warmth from the owners was so welcoming.

Joanita H - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige kamer, heerlike kos en baie vriendelike eienaars.

Johan O - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend. Diens baie goed en professioneel.

Sien die sterre.

Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R950
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malherbestraat 17, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmNDhiMWQ0LWU1YjctNDJhYy04MDQwLWUxNmUzN2M0ZmVlZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 17 Malherbe Street Utrecht 2980 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -27.664168638584 30.332728750996
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za