Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palala River Cottages

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 44

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Palala River Cottages
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louis C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspannend. Lekker Bosvelder-ervaring.

Plek was skoon en goed versorg. Elke huisie het 'n lekker groot terrein en is privaat. Buitestorte is 'n wenner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S
Gesin met tieners

A touch of heaven in the bush.

We stayed for 2 nights but ideally a 3-night stay would have been perfect. Samia Cottage is surrounded by the bush and perfectly suited for those who want to relax but with all the amenities offered. The beds, linen and decor are superb. The bathrooms have a bath and a shower. Our game ranger, Ed, took us on the most incredible game drive. Our best yet. His knowledge and passion is outstanding. Some of us went biking in the bush to top off an exceptional weekend. Boma braais at dusk into the night were epic. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anele M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anele M
Saam met eggenoot / lewensmaat

One of a kind experience.

The place is really beautiful, it's very peaceful and relaxing, definitely a place to disconnect and find yourself, or reflect. The hosts are really something to write home about, they were nothing short of amazing. Loved every minute of it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte om jou is wonderlik.

Dit is een naweek wat nodig was om weg te kom van al die geraas van die stad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

We had a bit of a power issue, but it got sorted out very quickly. My husband was a bit tall for the cottage so next time we will definitely book another unit but overall very nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M
Gesin met tieners

Lovely location a real getaway. Peaceful.

Kingfisher cottage is perfectly suited for a large family with two adjoining rondavels with own bathrooms. Main farmhouse has three double bedrooms and one full bathroom with bath/shower combo and toilet and a single toilet. Rooms spacious. Bed linen and duvets could be updated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dave T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave T
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an awesome trail running venue!

Staying at the Palala River Cottage is such a pleasure. It is remote enough to relax and unwind in a peaceful bush setting, yet accessible enough not to need a 4x4. The well-equipped self-catering cottage on the banks of the Palala River had everything we needed and the option of game drives or guided walks. In my opinion, the greatest aspect of the Jembisa Private Game Reserve is to be able to walk, ride or run freely around the 3000-ha property. It provides all conditions for trail runners from river crossings, sand, marsh, rocky sections, mountain - you name it and they have it. This variety in turn results in great diversity of plant and animal life. What an absolute pleasure it was to enjoy this gem of the Waterberg. I can't wait to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christian T
Saam met vriende

Great service, beautiful location.

We enjoyed our weekend away as a group of friends. Tranquil and beautiful environment. We'll certainly come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing

Wow, wow, wow. Wat 'n awesome plekkie. Die gasvryheid met ons aankoms tot ons vertrek was uit die boonste rakke. Mooiste uitsigte en stilte is net wat jy hier gaan kry, weg van alles. Dit was die eerste keer, maar nie die laaste keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten E

Family breakaway.

Booking was effortless and communication was very good with the lodge & staff. Massages were relaxing but the masseuse needs some professional training regarding technique. The setting is lovely, the house is great. Mattresses are terribly hard. You might do well to bring an air mattress along. The foot piece at the bottom of the bed is not comfortable for tall guests. Overall the stay was great, exactly what our family needed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had the most wonderful stay. Revived the soul and spirit.

The stay was everything we expected and more. The cottage was clean and well maintained, so well-appointed and tastefully decorated. It was so peaceful and the surrounding environment revived the soul. The fishing was good. We went on self-drives and saw so many beautiful scenes. Would definitely recommend this cottage and will definitely be going back again. 5 stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jimmy V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jimmy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gerus na 'n lang jaar. Die stilte en natuurskoon was asemrowend mooi.

Buitestort is 'n wenner. Mooi wild gesien en lekker visgevang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and relaxing. A great hideaway, free of noise, hustle and bustle.

The Palala River Cottages were lovely and relaxing. They are a great hideaway, free from the hustle and also bustle of city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweek afgesluit van tegnologie. Net jy en die natuur.

Hierdie was ons 2de keer by Palala River Cottages. Die eenheid is alleen en weg van die res van die lodge. Geen selfoonopvangs nie. Ons het so lekker gekuier en ontspan en vergeet van alles. Heerlik gaan visvang in die rivier asook gaan rondry op die plaas. Ons oorweeg om dit 'n jaarlikse instelling te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsje V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V
Gesin met klein kinders

Bosveld-vrede.

Dit was 'n besondere ervaring om in Samia Cottage te bly. Die uitsig, die lieflike boma en heerlike kaggel was besonders. Ons kids het 'n fees gehad om rondom die huisie te speel, die bospaaie was heerlik om te ry en ons was so bevoorreg om die GrootLangtoon af te merk by die pragtige voëlskerm. Die plaaslike voël en dierelys was ekstra spesiaal, en ons is dankbaar vir Lorraine wat bygestaan het met alles van ekstra hout koop tot 'n naald om 'n doring uit ons oudste se voet te kry! Dit was werklik 'n rusplek vol vrede wat ons definitief weer sal besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pat T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pat T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay very much. The accommodation and setting was excellent and Lorraine and staff were super efficient, friendly and responsive.

The Reserve is beautifully set with the Palala river, mountain and bushveld surrounding allowing one to enjoy the scenery in peace and quiet. We are looking forward to our next visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil en onvergeetlik.

Pragtige plek met pragtige mense. Sowaar 'n juweel in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tumi M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tumi M
Saam met vriende

Awesome.

We had a great, relaxed time, thanks to Lorraine. Amazing game drive experience with Andre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rod P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod P
Saam met eggenoot / lewensmaat

A little piece of bushveld paradise.

The cottage was even better than we were expecting, everything we needed was there. We enjoyed being able to walk in the bush and go for a drive and because of all the rain, (experienced country wide) we didn't feel guilty about kicking back and enjoying some reading. It's one of the best destinations we have experienced which means we'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ligging en staproetes indien die weer dit toelaat.

Baie lekker plek en stil met geluid van water van river heeltyd in jou ore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize Mostert M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize Mostert M
Saam met vriende

Rustig en pragtig.

Ons is baie vriendelik ontvang, alles was skoon en netjies. Ek en my man kon heerlik stap en ek sal beslis weer terugkom want daar is nog baie plekke wat ons op die plaas wil verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Varisha S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Varisha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil, spacious, a real break away from city madness!

Accommodation was clean, peaceful and well equipped. Staff are friendly and accommodating. No cell phone reception - brownie points! Yay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenny D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D
Gesin met klein kinders

Wow. Pragtig.

Vriendelike bestuur. Prentjiemooi plek. Alles wat jy nodig het is daar. Baie wild. Heerlik privaat by Kingfisher Kothuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elmien G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

Ons het 'n heerlike rustige naweek gehad by Palala. Die eenhede kan bietjie opgegradeer word, maar ons het die plaas en rustigheid baie geniet. Daar is pragtige wild en watergate op die plaas en ons kon lekker stap ook. Die diens is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate S
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay was beautiful and wish I had more days to spend.

The home was clean, the game drive was excellent. Clayton was the driver and he was the best. Only wish they had swimming where we were for entertainment. Will definitely go back with family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneké L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneké L
Gesin met tieners

Rus en vrede!

Die bestuur is vriendelik en hulpvaardig. Die huis is gerieflik ingerig en skoon. Die stilte is voedsel vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Germarie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en stilte.

Die cottage is ver van almal en alles af, alle geriewe daar, enigste iets om gewoond aan te moet raak is die bad/stort in bruin rivierwater.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en privaat.

Bitter mooi area en maklik geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geja H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geja H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, waarde vir geld.

Ons het heerlik ontspan in die ongerepte natuur, net die klank van water en voëls in jou ore. Die chalet was skoon en netjies en alles wat mens nodig het vir self-catering is daar. Die ontvangs was baie hartlik en vriendelik. Ons het hulp nodig gehad met 'n wiel wat pap geword het. Die personeel was meer as bereid om die ekstra myl te loop. Palala River Lodge is vir seker aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Alles en meer as wat verwag word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles W
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustige cottage.

Ons het 'n langnaweek spandeer in die Kingfisher Cottage en dit was heerlik. Ons sou graag nog langer wou bly. Die huis is goed toegerus en dit was lekker om onder die groot bome te kon kuier. Regtig 'n plek waar mens net kan rustig raak en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine J

Lekker maar vervelig.

Die plek is awesome, maar daar is letterlik niks om te doen nie. Sal aanbeveel dat jul iets inbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Simone V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simone V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede

Die ideale wegbreek wanneer die gejaag van die stadslewe teveel raak. Dit was fantasties gewees om 2021 langs die rivier af te skop!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronie G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronie G
Saam met vriende

Ons het die vyf dae baie geniet. Die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig.

Mooi skoon en privaat en die bosveld op sy beste. Ek het aanvanklik bedenkinge gehad oor die trappe vir ons vir "ou mense" bo 70 jaar, maar dit het nie gepla nie en ons het die uitsig van die dek af baie geniet. Ons sal graag weer wil kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sandra M
Gesin met tieners

Geen lugverkoeling, geen swembad, absoluut niks om te doen.

Aaklig! Hardloop weg!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Florence S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Florence S
Saam met vriende

Very pleasant and memorable experience.

Loved it will definitely go back there again. The booking was very easy to do, staff was very helpful and had pleasant personalities. They were available and accessible through out our stay. Very good customer service experience. Place is clean, peaceful and I felt very safe. It's a place one would definitely want to be for some peace and tranquility away from the hustle and bustle of the city. Loved my stay at Palala River Cottages.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Margaretha D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margaretha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en stil.

Was teleurgesteld dat die badkamer lig nie gewerk het nie. Twee van die stoele se sitplekke was stukkend. 'n Teel op die hoek van die kombuisblad is weggebreek en het ’n gevaarlike skerp punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penelope V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penelope V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig. Skoon en netjies. Eenvoudig. Goeie wegbreek van stad se geraas en ligte.

Cottages is eenvoudig maar baie gerieflik. Selfoon-opvangs is baie swak so gaste moet seker maak hulle weet presies hoe om verblyf te bereik. Dit is 'n heerlike wegbreekplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende wegbreek!

Die river cottage is privaat, baie netjies en die perfekte plek vir 'n nodige wegbreek vir 'n paartjie. Dit is 'n klein cottage maar fantasties toegerus met kokende warm water, baie aangename kombuis met alles wat mens nodig het. Dit is op die rivier en daar loop menigte bok- en dierspesies verby. Ons gaan vir seker terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peet J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik stil en rustig!

Was 'n lekker verrassing en so 'n lekker blyplekkie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felix H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Felix H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and remote.

We had a lovely stay in one of the Podica Bush Camp Rondawels. The rondavels are free-standing with your own braai place and private outside shower. We enjoyed a self-drive around the reserve, game spotting and mountain-biking. Very highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil. Skoon en super awesome.

Dis waarlik 'n paradys in die hartjie van die Bosveld. Sal die plek wragtig aanbeveel vir enige iemand wat stilte en vrede soek. Podica 1 het ongelukkig nie sein nie. Bietjie moeilik om besigheid van af die chalet af te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise H - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

We stayed in the river cottage for 3 nights. I was a bit sceptical because of the low rates, but were pleasantly surprised. The cottage is completely private and you don't see or hear anyone. Everything you need is there - and the bottle of wine and packed fires make you feel so welcome. The outside shower is so good and linen and towels are very good quality. We saw 4 giraffe on our short hike and the crocodile came to visit in the river just below the cottage. We drove around on the reserve and had a nice picnic with an amazing view. We will definitely be back soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Muisvogelkraal 654, Melkrivier, 0530, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMGYxOTk0LTJiZDEtNDdiOS1iOWU1LWNjMjI1NGUwZGI3YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Muisvogelkraal 654 Melkrivier 0530 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -23.957156010143 28.381539881229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem