Palm and Banana Palm Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Palm and Banana Palm Cottage is 2 selfsorgkothuise op die eienaar se perseel in Durban-Noord. Daar is pragtige strande, die warm Indiese Oseaan, natuurreservate, diereparke en dieretuine buite die middestad, wat Durban-Noord die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbers maak.

Whispering Palms is 'n eenslaapkamerkothuis met slaapplek vir 4 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Banana Palm Cottage is 'n tweeslaapkamerkothuis met slaapplek vir 6 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Savannah Gaste-suite is deel van die hoofhuis en het slaapplek vir 2 gaste. Kinders word ongelukkig nie toegelaat nie. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word.

Elke kothuis het 'n selfsorgkombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefareas het elkeen 'n platskerm-TV met Netflix, DStv en Showmax, sowel as gratis WiFi en Nespresso-koffiemasjiene.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm And Banana Palm Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za