Palm Beach Guesthouse
- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 4 Scarborough Street, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Palm Beach Guesthouse is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en is ideaal geleë net 'n paar meter van die strand af. Dit is die ideale keuse vir gaste wat 'n ontspannende seewegbreek soek.
Die gastehuis bied tien kamers, elk met 'n privaat badkamer, en bied slaapplek vir tussen 2 en 3 gaste. Die kamers is toegerus met 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gemeenskaplike geriewe sluit in braaigeriewe, 'n vermaaklikheidsarea en 'n swembad. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkering.
Die eiendom is gerieflik geleë in Summerstrand, Port Elizabeth, naby winkelsentrums, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, The Boardwalk Casino & Conference Complex en die Humewood Gholfbaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Scarborough Street, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Scarborough Street, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang