LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Palm Centre 10 | LekkeSlaap
+10

Palm Centre 10

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 109, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Palm Centre 10 bied selfsorgverblyf in 'n pragtige woonstel in die Palm Centre-gebou in Mosselbaai.

Dié eenheid op die tweede verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte vir gaste se bagasie het. Daar is 'n stort en 'n wasbak in die badkamer en die toilet is apart.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Die kombuis lei na die eetarea waar gaste hul maaltye rondom die etenstafel kan geniet en daar is gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

Die eenheid het 'n braai-area met nog 'n etenstafel, 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die see in die verte deur die groot vensters.

Gaste kan 1 voertuig in die motorhuis parkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Palm Centre 10 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Montagustraat 109, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 109, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA091897411183fa332789ca34cff6731dfc85566e8dbe03350b37926d6e4e87680a0e300745449d087c4a5d9b142827e1c00f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag(plek vir 4) 109 Montagu Street Mosselbaai 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.183533885364 22.141752468648
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!