Palm Inn Guesthouse
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 33
Jaar gelys 7
Opsomming van Resensie
Antionette B - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon maar TV was suspended en kon nie TV kyk nie.
Shaun B - Des 2022
Algehele gradering
Suited us perfectly.
Marissa V - Feb 2022
Algehele gradering
Na 'n lang reis het ek voor die hek gesit en wag vir iemand om uiteindelik oop te maak, dit was deurmekaar en ongemaklik.
Lukas M - Jul 2021
Algehele gradering
Good, accommodated at short notice.
Joey R - Okt 2020
Algehele gradering
Swak diens.
Lees meerBurgers Equipment And Spares B - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Tumelo Jacob M - Nov 2019
Algehele gradering
It was quite an amazing place.
Titi M - Aug 2019
Algehele gradering
The place was okay with zero customer service.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek was oukei met nul kliëntediens.
Ek het nie aangename kliëntediens gehad sedert ek probeer het om besprekings te doen nie - omdat ek van die webwerf gebruik gemaak het. 'n Tuinman het ons gehelp om in te gaan, ek het gehoop dat die bestuurder of eienaar hul gesig sal wys en hulself voorstel, maar dit het nie gebeur voordat ons uitgegaan het nie. Wat 'n belaste en koue ontvangs. Ek het baie met gasvryheid te doen, maar dit was nie so nie. Nooit sal ek ooit weer daarheen gaan nie, nooit weer nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Palm Inn Guesthouse se terugvoer
Hi there,
I am so, so sorry that you feel that way without us. The chef, who is also the manager, had to go downtown to deliver food for another guest. That was bad timing, as I was at a function. We promise to make it up to you next time. I truly am very sorry.
Pieter M - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies, daar is wel geen melk in kamers nie en waterdruk in die stort is ongelooflik laag.
Susan W - Des 2018
Algehele gradering
Awesome!
Kelly M - Nov 2018
Algehele gradering
Great service.
Fanus G - Sep 2018
Algehele gradering
Quite pleasant.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Irene J - Feb 2018
Algehele gradering
Netjies, rustig en baie lekker.
Greta F - Aug 2017
Algehele gradering
Mooi en waarde vir geld.
Patrick M - Aug 2017
Algehele gradering
The accommodation is wonderful.
Mel F - Aug 2017
Algehele gradering
Worst stay ever. Staff no respect for guests.
Lees meerMelinda B - Aug 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Frans S - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was goed. Bure raas baie. Netheid kan beter.
Joey R - Jul 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Sarel T - Jun 2017
Algehele gradering
Netjies en baie netjies ingerig.
Gert R - Jun 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Mark P - Apr 2017
Algehele gradering
Clean, quiet and comfortable.
Lelanie F - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Palm Inn Guesthouse se terugvoer
Hi Lelanie
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en jou SMS, ek waardeer dit.
Ek is baie bly julle het lekker gebly en geëet!
Sien weer.
Groete
Nadia
Dries M - Nov 2016
Algehele gradering
Puik gastehuis.
Pieter M - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklike en netjiese gastehuis.
Mariana J - Okt 2016
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese blyplek.
Riaan F - Okt 2016
Algehele gradering
Onaangenaam.l
Palm Inn Guesthouse se terugvoer
Naand Wilma
Ek is jammer dat jy 'n slegte nagrus by ons ervaar het.
Hoekom het jy my nie gebel en gesê nie? Ek sou dadelik kom help het.
Dit was 'n groot maatskappy wat bespreek het, ek sou dit nooit verwag het nie, mens kan ook nie help wie en wat die gaste is nie. Hulle het heel ordentlik voorgekom.
Ek het hulle baas laat weet en hulle is glad nie weer welkom by ons nie.
Ek sou dit ook waardeer het as jy my direk gekontak het met jou probleem sodat ek persoonlik jammer kon sê en vinniger plan kon maak en julle sou dan vreeslik lekker kon slaap.
Groete Nadia
Jolene T - Sep 2016
Algehele gradering
Baie mooi plekkie met uitstekende diens en etes.
Palm Inn Guesthouse se terugvoer
Hi Daar,
Baie dankie. Ek is bly jy't lekker gebly!
Lekke daggie.
Groete,
Nadia
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ngoaka Ramatlhodi-straat 9, Onverwacht, Lephalale, 0555, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom