Palm Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palm Place is 'n ruim vakansiehuis vir 8 gaste in Melville, Port Shepstone.

Dié huis is in 'n tropiese tuin en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus.

Die oopplanleefarea bied 'n uitsig oor die see en het 'n TV met DStv. Daar is ook 2 eetareas wat na 'n stoep lei.

Braaigeriewe is beskikbaar en die perseel bied 'n privaat ingang na die strand. Honde is welkom indien vooraf gereël.

Gaste kan hengel, snorkel, duik, swem, branderplankry, rekspring, abseil of voetslaan by Oribi Gorge. Besienswaardighede soos die Port Shepstone Vuurtoring is ook naby.

Slaapplek

'n Bespreking by Palm Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za