Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palm Tree Cottages en Oasis Restaurant is in Jansenville geleë en het 5 eenhede vir paartjies, gesinne en reisigers.

Elke eenheid het 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die swembad. 3 van die eenhede is toegerus vir selfsorg. Die kamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n privaat badkamer met 'n stort. Daar is ook lugversorging en 'n TV met DStv en WiFi-toegang in al die kamers en 'n mikrogolf en yskas. Van die eenhede het 'n stofie. Braaigeriewe word voorsien en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar.

Die Oase Restaurant is op die perseel en gaste kan op die dek ontspan of die swembad benut. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Jansenville bied verskeie besienswaardighede soos die Mohair Experience Museum, Sid Fourie House, Osplaat Horse Centre, die Nederduits Gereformeerde Kerk, die Anglo-Boereoorlog Fort en meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palm Tree Cottages En Oasis Restaurant gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za