Palm Villa
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Draaifonteinweg 27, Gqeberha (Port Elizabeth), 6390, Oos-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Palm Villa bied gerieflike B&B-verblyf en is die ideale venue vir troues, besigheidsgeleenthede en privaat funksies. Dit is in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is in 5 kamers met en suite-badkamers beskikbaar. Die kamers het gemaklike beddens en elke kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Een van die kamers het ook 'n kombuisie vir selfsorgdoeleindes. 'n Kontantkroeg is beskikbaar.
Die lowerryke tuin is ideaal vir gaste wat wil ontspan en daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Draaifonteinweg 27, Gqeberha (Port Elizabeth), 6390, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Crockarts Hope AH Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Draaifonteinweg 27, Gqeberha (Port Elizabeth), 6390, Oos-Kaap