Palmboom Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palmboom Gastehuis is ideaal geleë in 'n stil deel van die prentjiemooi dorp Ceres.

Selfsorgverblyf by Palmboom Gastehuis beskik oor 3 kamersoorte wat smaakvol versier is en elkeen het 'n dubbelbed, koninggrootte-bed of enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet, lugversorging, elektriese kombers, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die gastehuis het 'n verskeidenheid geriewe soos parkeerplek van die straat af, 'n braai-area, gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel, swembad, tuin en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Daar is doendinge en besienswaardighede soos Ceres Zipline Adventures, Aquila Safari Privaat Wildreservaat, Klondyke Cherry Farm, gholf, 4x4-roetes, voetslaan, berfietsroetes en toere op die oorspronklike treine van Ceres Rail Company.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palmboom Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za