LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Gastehuis in Wes-Rand

Palmera Guest HousePrime picks icon.

Prime picks icon.

  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R24, Farm Waterval 174 Portion 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Palmera Guest House is 'n pragtige gastehuis wat in Krugersdorp in Gauteng geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste kan tussen 5 verskillende eenhede na gelang van hul behoeftes kies. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, gemaklike beddens met elektriese komberse, gehaltelinne en handdoeke, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die groot tuin met sitplek en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 12,2 km buite Krugersdorp waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan vind.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Skoonmaakdiens
Troeteldiere op versoek
Kaartbetalings
Kontant
Elektroniese bankoorplasing

Kamers

Double Room
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die groot tuin met sitplek en veilige parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Queen Room
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 3

Twin Room
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

3 Sleeper Room
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die groot tuin met sitplek en veilige parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Buitelug
Stoep/Binnehof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Family Room
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 2 driekwartbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die groot tuin met sitplek en veilige parkeerplek op die perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Buitelug
Stoep/Binnehof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Suite
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Braai
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Opknapper, Lyfseep, Stortjel
Buitelug
Braai
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Mikrogolfoond
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Besoekers toegelaat
Sekuriteitsalarm
Laserstraalsekuriteit
Rook toegelaat
Slegs buite
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Vermaak
TV
Slim
Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gerhard & Alma B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en lekker geslaap. Pragtige skoon plekkie en baie veilig. Die atmosfeer van die natuur stilte is wonderlik. Vriendelike mense wat jou w...
Sien meer
Sep 2026
Martin L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende plek en netjies.
Mei 2026
Martin L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, dankie. Uitstekend, dankie. Pragtige plek.
Mei 2026
Freda L
Saam met lewensmaat
5.0
Waardevol. Gasvrye mense het uit hulle pad gegaan vir ons om nog blyplek te maak vir ons kinders.
Apr 2025
Len D
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig, netjies en skoon. Sal beslis weer inloer. Baie lekker gebly, rustig en stil. Baie vriendelike ontvangs.
Mrt 2025

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gerhard & Alma B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Lekker gekuier en lekker geslaap. Pragtige skoon plekkie en baie veilig. Die atmosfeer van die natuur stilte is wonderlik. Vriendelike mense wat jou welkom laat voel. Really value for your money.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend. Uitstekende plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend, dankie. Uitstekend, dankie. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freda L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Waardevol. Gasvrye mense het uit hulle pad gegaan vir ons om nog blyplek te maak vir ons kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Len D
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Baie rustig, netjies en skoon. Sal beslis weer inloer. Baie lekker gebly, rustig en stil. Baie vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2026

Goeie waarde. Vinnige diens op kort kennisgewing. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2026

N Weg gesteekte juweel van n oornag plek. Luuks, skoon en n gemaklike bed. Ons het n fantastiese verrassing gekry toe ons Palmera besoek het. Dit was bo ons verwagtinge. Die kamer was "spotless" en Blessing wat ons ontvang het, was dierbaar. Alles het gewerk en n lieflike gemaklike bed, wat vir ons nogal baie saak maak. Dit was net n gou oornag kuier, maar ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die eienaars kan baie trots wees op hulle Palmera. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke B
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Palmera Guesthouse is kompak en gesellig. Alles wat mens nodig het. Netjiese kamer en badkamer. Waarmkomberse op beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danele W
1 nag
4.6
Sep 2026

Baie lekker, kommunikasie met die gasvrou was net traag. Die gastehuis, ligging, geriewe is fantasties. Net jammer daar was geen internet vir 2 dae nie, dus het die TV nie gewerk nie. Kommunikasie met die gasvrou is net traag gewees; as jy bel, vra jy moet asb. 'n boodskap los, maar kry geen terugvoering nie.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izelcke B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Comfortable. As an overnight stay, it was nice. It served its purpose.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Palmera Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Double Room
Slegs verblyf
Queen Room
Slegs verblyf
3 Sleeper Room
Slegs verblyf
Family Room
Slegs verblyf

Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R24, Farm Waterval 174 Portion 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng

Sien kaart
  • 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10559ec2f36c5111fa83ead79ef1fa6b195849a08dd050e0f9b82641dbb49a9161c9d289509fe7d21fd96e5a0027a4f06551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 R24 Farm Waterval 174 Portion 81 1937 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.093492009663 27.69992351532
Soek in 'n groter streek