LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Gastehuis in Wes-Rand

Palmera Guest House   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • R24, Farm Waterval 174 Portion 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Palmera Guest House is 'n pragtige gastehuis wat in Krugersdorp in Gauteng geleë is. Hierdie verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Gaste kan tussen 5 verskillende eenhede na gelang van hul behoeftes kies. Al die kamers het privaat ingange, en suite-badkamers, gemaklike beddens met elektriese komberse, gehaltelinne en handdoeke, TV's, tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot die groot tuin met sitplek en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is ongeveer 12,2 km buite Krugersdorp waar gaste geriewe, soos winkels en restaurante kan vind.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gerhard & Alma B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier en lekker geslaap. Pragtige skoon plekkie en baie veilig. Die atmosfeer van die natuur stilte is wonderlik. Vriendelike mense wat jou w...
Sien meer
Sep 2026
Martin L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Uitstekende plek en netjies.
Mei 2026
Martin L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, dankie. Uitstekend, dankie. Pragtige plek.
Mei 2026
Freda L
Saam met lewensmaat
5.0
Waardevol. Gasvrye mense het uit hulle pad gegaan vir ons om nog blyplek te maak vir ons kinders.
Apr 2025
Len D
Besigheidsreis
5.0
Baie rustig, netjies en skoon. Sal beslis weer inloer. Baie lekker gebly, rustig en stil. Baie vriendelike ontvangs.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • R24, Farm Waterval 174 Portion 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng
  • Gaste dink Palmera Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R24, Farm Waterval 174 Portion 81, Krugersdorp, 1937, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 15 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA10559ec2f36c5111fa83ead79ef1fa6b195849a08dd050e0f9b82641dbb49a9161c9d289509fe7d21fd96e5a0027a4f06551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 R24 Farm Waterval 174 Portion 81 1937 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.093492009663 27.69992351532