Palmhof Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Belasting en Ekstras
Wasgoed is R25 per kilogram of word per item betaal.
Gratis Wi-Fi (vra asb. die kode by ontvangs)
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
Kansellasies 14 dae of meer voor die inklokdatum: 100% terugbetaling 10%-administrasiefooi word afgetrek.
Kansellasie 0 - 14 dae voor inklokdatum verbeur 50% van die deposito.
Kansellasies minder as 48 uur voor inklokdatum verbeur 75% van die deposito.
In die geval van voortydige vertrek sal die volle verblyf, soos oorspronklik bevestig en bespreek, steeds gehef word.
Terugbetaling van deposito's of voorafbetalings vir besprekings word na goeddunke van die bestuur hanteer en is afhanklik van die vermoë om 'n plaasvervangerbespreking te bevestig.
Gaste wat nie opdaag nie of vroeg vertek verbeur 100% van die deposito.

Gaste wat na Palmhof Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za