Palmkloof Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palmkloof Penthouse is 'n selfsorgwoonstel wat smaakvol ingerig is en is in Tamboerskloof in Kaapstad geleë. Dis in 'n veilige woonstelgebou wat naby verskeie besighede en ontspanningsgeriewe geleë is.

Die woonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n solder. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Die slaapkamer in die solder het 1 enkelbed en bied 'n uitsig op Tafelberg.

Die moderne, ten volle toegeruste kombuis het 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en Nespresso-masjien. Die eetkamer het 'n etenstafel vir 6 gaste en lei na die sitkamer waar daar 'n TV is. Die eetkamer en kombuis lei albei na 'n groot stoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n pragtige uitsig op Seinheuwel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Palmkloof Penthouse is naby 'n rits restaurante, winkels, kroeë en museums. Die Internasionale Konferensiesentrum, Artscape-teater, Groenpuntstadion en V&A Waterfront is net 10 - 20 minute se ry hiervandaan, afhangend van die verkeer.

Slaapplek

'n Bespreking by Palmkloof Penthouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palmkloof Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 600 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za