Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms Gastehuis

Ivy-kamer
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het lugversorging en is gerieflik gemeubileer vir 2. Dit het 'n dubbelbed met 'n ekstra matras vir jong kinders. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is in die slaapkamer en is met 'n ketel, yskassie, mikrogolfoond en enkelplaatstoof toegerus. 'n Basiese selfhelp-ontbyt bestaande uit koffie, tee, melk, suiker, beskuit en twee soorte graankos is by die prys ingesluit. Daar is DStv met gastehuispakket en KykNet, asook gratis WiFi. Die eenheid het 'n privaat stoep met braaigeriewe en veilige parkeerplek. 'n Kragopwekker skakel outomaties aan tydens kragonderbrekings.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Ekstra enkelmatras
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Basiese selfhelp-ontbyt met koffie, tee, melk, beskuit en 2 soorte ontbytgraan is by die tarief ingesluit.

Elke kamer het toegang tot 'n privaat braai-area.

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Palm-kamer
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is ideaal vir 'n klein gesin en het 'n enkelbed, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n kombuisie en 'n ekstra matras vir 'n kind op versoek beskikbaar. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, enkelplaatstoof, asook tee- en ketel toegerus. 'n Basiese selfhelp-ontbyt is by die prys ingesluit. Die eenheid het gratis WiFi, DStv-hotelpakket plus KykNet. Daar is ook lugversorging, veilige parkeerplek, 'n uitsig oor die swembad en toegang tot braaigeriewe. Indien daar jong kinders tuisgaan, moet die ouers asb. vroegtydig met die eienaar reël om 'n net op die swembad te sit vir die kinders se veiligheid. 'n Kragopwekker skakel outomaties aan tydens kragonderbrekings.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Basiese selfhelp-ontbyt met koffie, tee, melk, beskuit en 2 soorte ontbytgraan is by die tarief ingesluit.

Elke kamer het toegang tot 'n privaat braai-area.

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Grasdakrondawel
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Die eenheid het lugversorging en spog met ondervloerse verhitting. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en oond, ketel, asook 'n wasmasjien toegerus. 'n Basiese selfhelp-ontbyt is by die prys ingesluit. Daar is 'n TV met die DStv-gastehuispakket en KykNet, asook WiFi. Die Rondawel het veilige parkeerplek en 'n kragopwekker skakel outomaties aan tydens kragonderbrekings.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Basiese selfhelp-ontbyt met koffie, tee, melk, beskuit en 2 soorte ontbytgraan is by die tarief ingesluit.

Elke kamer het toegang tot 'n privaat braai-area.

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Cosy Corner
Vanaf R1 200
R1 200 R840
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en is ideaal vir 'n klein gesin. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat oopplan tot die leefarea is, waar 'n enkelbed staan. 'n Ekstra matras is beskikbaar op versoek. Daar is 'n en-suite badkamer met 'n bad en stort. Die eenheid is ideaal vir 'n gesin met jong kinders of 3-4 jongmense wat die kamer wil deel ter wille van bekostigbaarheid. Daar is lugversorging en DStv se hotelpakket plus KykNet in albei vertrekke plus gratis Wifi. Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, tweeplaatstoof, oond en ketel toegerus. 'n Basiese selfhelp-ontbyt is by die tarief ingesluit. Veilige parkeerplek agter elektroniese hekke en mure met elektriese heinings. Daar is 'n privaat braaiplekkie vir 2 gaste, met toegang tot die aangrensende swembad met groter braaigeriewe. 'n Kragopwekker skakel outomaties aan tydens beurtkrag. Ouers van jong kinders moet asb. vroegtydig met die eienaar reël om 'n net op die swembad te sit vir kinders se veiligheid.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEkstra enkelmatras
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Basiese selfhelp-ontbyt met koffie, tee, melk, beskuit en 2 soorte ontbytgraan is by die tarief ingesluit.

Elke kamer het toegang tot 'n privaat braai-area.

Hierdie gastehuis neem nie verantwoordelikheid vir kinders wat sonder toesig by die swembad speel nie.
Indien ouers verkies dat daar 'n net op die swembad geplaas moet word, moet hul dit vooraf met ontvangs reël.

Gaste word versoek om nie ná 22:00 saans geraas te maak wat ander inwoners kan pla nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
R1 000 R700
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoemanstraat 15, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA770bea5585bc5cf545b9c203313152510dc3dd36d9878159e9ff0b0a749c33b170ec309fd772f61d52ca91c727d570a6fa85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 15 Schoeman Street Hartswater 8570 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.754807947721 24.805668002733
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem