St Lucia Estuary Akkommodasie by Palms Holiday Flats | LekkeSlaap
+26

Palms Holiday Flats

  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 McKenzie Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Palms Holiday Flats bied selfsorg-eenhede en is in St Lucia geleë. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Noordkus.

Die verblyf by Palms Holiday Flats bestaan uit 14 eenhede wat in dieselfde manier versier is. Die eenhede bied slaapplek vir tussen 2 tot 6 persone en beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, 'n sitarea en 'n privaat veranda. Elke eenheid het ook 'n plafonwaaier en 'n TV. Gaste kan gebruik maak van die kompleks se gemeenskaplike braai-area en daar is 'n swembad om in af te koel.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks en Palms Holiday Flats is stapafstand van verskeie winkels af. Ons is 'n ent se ry van die strand af, asook doendinge soos voëlkyk, safari's, toere, gholfbane en ander binnemuurse- en buitelug-aktiwiteite.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 30 resensies vir Palms Holiday Flats
Netheid
4.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 27 McKenzie Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Palms Holiday Flats het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 McKenzie Straat, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDczZGZlZGQ4LTY5YzQtNDAzNS05NTBiLTc3ZDM0ZDM5MmViOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 27 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.373288560963 32.412664294006
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za