Palms Inn Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palms Inn Guesthouse bied verblyf in Dalmada AH, Polokwane. Dit is ongeveer 10 km van die middedorp af.

Verblyf is beskikbaar in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt en aandete kan teen 'n ekstra koste in die eetarea voorsien word. Die gastehuis spog met 'n swembad, lapa, versorgde tuine en veilige parkeerplek.

Die gastehuis is ongeveer 7 km vanaf Savannah Mall en Mall of the North waar daar restaurante en winkels is en 15 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palms Inn Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za