Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms on Protea

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 34 resensies vir Palms on Protea
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nicholas H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas H
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld. Sien beslis weer.

Baie lekker gebly. Vriendelike gashere. Struisbaai altyd bo.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Saam met vriende

Heerlik.

Wil net sê hoe vriendelik die eienaars van die perseel is en hulle help mens dadelik nadat mens vra vir iets en op 'n perfekte plek gebaseer. Ek kan nie wag om weer daarna toe te gaan in die toekoms nie! Elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zetline L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zetline L
Gesin met klein kinders

Gerieflik, warmhartig.

Baie lekker gebly, net die warm water was bietjie ongerieflik, maar anders was alles tops. Sal dit wel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie K
Gesin met tieners

Was baie rustig en alles was voorsien.

Die dubbelbed se matras was nie baie gemaklik nie. Daar was 'n gat in, so hulle kan dalk aandag daaraan gee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palms on Protea se terugvoer

Hi daar. Ek is regtig baie jammer oor die bed. Ons het dadelik aandag daaraan gegee. Dit is n fabrieksfout en hulle het dadelik n nuwe matras gebring. So spyt julle het nie vir ons laat weet nie.
Groete
Sheila

Palms on Protea
Carmen A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen A
Gesin met tieners

Very modern and neat.

Loved the accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talichia G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talichia G
Saam met vriende

Great huisie en kuierplekkie.

Die huisie was baie netjies en awesome gewees. Ons het 'n lieflike tydjie gehad daar. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desnique G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desnique G
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Dit is 'n baie mooi en toegewyde plek om te bly met goeie eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E
Gesin met klein kinders

Fantasies, rustig en veilig.

Plek is pragtig netjies. Ons was goed ontvang. Die ligging is goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene K
Gesin met tieners

Beslis waarde vir geld.

Alles wat ons nodig gehad het was daar. Miskien sal 'n waaier in die tweede slaapkamer 'n goeie idee wees. Die woonstel is verder goed toegerus. Ligging is naby swemplek by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keanan W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Keanan W
Saam met vriende

Baie lekker plek om lekker te ontspan. Goeie waarde vir geld. Naby aan die see met 'n asemrowende uitsig.

Die netheid get uitgestaan toe ek daar aangekom het. In die aande was dit lekker om net te ontspan op die balkon met geen onhigiëniese probleme nie. Altesaam was dit lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James A
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Pragtige plekkie met wonderlike eienaars. Alles was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tarren J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tarren J
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie netjiese eenheid, gerieflik al wat kort was WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palms on Protea se terugvoer

Hi Tarren. Die WiFi is daar. Jammer julle het nie gevra nie.

Palms on Protea
Theresa P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P
Saam met vriende

Was baie netjies en rustig.

Als was ongelooflik net jammer van trappe omrede ek hoogtevrees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sam M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Super lekker plek. Kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S
Gesin met tieners

Baie lekker, gerieflik. Sentraal geleë.

Ons het baie lekker gebly. Eenheid is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Binne braai is baie lekker en gesellig. Sal eenheid beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Gesin met tieners

Was regtig alles netjies en in plek.

Vertrektyd van 10:00 net bietjie te vroeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debora T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Debora T
Gesin met klein kinders

Pragtige plekkie wat goed toegerus is.

Ons het baie lekker gekuier by Palms on Protea. Die plek het alles wat jy nodig het en meer en is pragtig binne. Ons het klein kinders gehad en die hekke op die balkom is baie nuttig. Ons is baie vriendelik verwelkom en het sommer tuisgevoel. Ons sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle P
Gesin met tieners

Fantasties.

So lekker gebly, skoon, netjies en vriendelike mense. Die plekkie is smaakvol en baie prakties uitgelê, naby aan die strand en sentraal geleë in Struisbaai. Sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siphoshle T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siphoshle T
Saam met vriende

Die kuier was fantasties!

Palms en Protea was perfek vir ons, geen klagtes. Alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mieke V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mieke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek!

Sal beslis weer by Palms on Protea bly en sal dit aanbeveel vir almal! Die plekkie is modern, luuks en het alles wat jy nodig het en die vriendelikste eienaars! Het dit baie geniet en is binnekort weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anchen V
Gesin met klein kinders

Sheila is 'n ongelooflike gasheer!

Sy het tot 'n bottelwyn vir ons gegee. Ek sal haar plek definitief ten sterkste aanbeveel. Alles was so netjies en gastehuis bederf goedjies in die stort. So sentraal en naby die hawe. Baie goed toegerus en tot 'n wasmasjien, tuimeldroër, ysmasjien en skottelgoedwasser. Ek is baie beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leighton P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton P
Gesin met klein kinders

Quiet, nice and neat.

Great place to stay in Struisbaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en toegangklik.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Die woonstel skep ruimte na buite wat dit prentjiemooi maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corné G - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné G
Gesin met tieners

Lekker gekuier!

Baie goeie fasiliteite met alles wat ons nodig gehad het. Baie netjies en skoon, die binnebraai was fantasties met die koue buite. Alles is luuks en kan dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucraine C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucraine C
Gesin met klein kinders

Worthwhile, will visit again.

Owners, very friendly and outspoken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delmar H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmar H
Gesin met klein kinders

Perfek vir 'n gesin wat wil wegbreek. Baie netjiese en moderne plekkie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle L
Saam met vriende

Baie mooi en fantasties ingerig, alles wat nodig is, great ligging en uitsig vanaf stoep.

As na jul advertensie vir Palms on Protea kyk waar dit adverteer vir 6 persone, skep 'n ander effek as daar kom. Die plekkie is great maar is eintlik net geskik vir 4 persone, die slaapgeriewe wat adverteer vir die ander 2 persone, kan nie tel vir slaapplek nie. Die stapelbed in die woonvertrek is bitter klein en loop afdraend as oopslaan, so geen persoon kan daar slaap nie, slegs 1 en baie ongemaklik. Verder die leefvertrek pragtige meubels maar heeltemal te veel vir die spasie waarin dit staan, ons moes tafel tussen banke verwyder net om te kan beweeg of te kan sit. Dit is glad nie nodig om daar te wees nie. Plek is defnitief net vir 4 mense , kan nie adverteer vir 6 persone nie. Definitief nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Palms on Protea se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Daar is wel duidelik gestipuleer dat die plekkie geskik is vir of 5 grootmense of 4 grootmense en 2 kinders. Dankie vir die laat weet oor die 3/4 sleeper se ongelykheid. Ons sal ondersoek instel.

Palms on Protea
Michelle F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle F
Gesin met tieners

Everything was great & clean. Hostess was very friendly & welcoming. We had a great stay.

Joyable all round stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette H
Gesin met tieners

Ons was aangenaam verras!

Daar was bottels water, ys, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër en vrieskas wat ons nie verwag het nie. Die detail van alles was net puik. Ons het nooit gevoel ons deel 'n erf nie. Totaal privaat. Die gashere was vriendelik en ons sal verseker weer hier kuier. Baie baie dankie

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die kuier was heerlik en ons is uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fourie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fourie R
Gesin met klein kinders

Perfek vir ‘n lekker langnaweek in Struisbaai.

Die 2-slaapkamerwoonstel is stylvol en slim ontwerp. Die kombuis en leefarea is ideaal vir japtrap etes tussen luilekker kuiers by die see. Ons het heerlik gebraai elke aand met die skuifdeure wawyd oop en die koel seelug wat deur die woonstel trek. Die eienaars is vriendelik en bedagsaam. Hulle aandag aan die klein dingetjies het ‘n reeds lekker naweek net nog beter gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne S
Gesin met tieners

Baie netjiese, splinternuwe, moderne eenheid.

Ons het heerlik gebly met alles wat ons nodig gehad het - heerlike binnebraai en stort. Jammer hierdie eenheid het geen see-uitsig nie en is 50 m van die besige hoofstraat af wat beteken dat mens kan ook glad nie die see se gedruis hoor nie. Ook darem gehoop dat sekere basiese benodigdhede soos toiletpapier en swartsakke nie beperk sou wees nie. Ook geen handeseep nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rieka J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rieka J
Gesin met klein kinders

Skoon en netjies!

Skoon, netjiese verblyf! Lieflike kombuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianca C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca C

Pragtige, moderne en gerieflike woonstel. Als wat jy nodig het is daar.

Palms on Protea sal ek aanbeveel. Mooi woonstel. Paartjie wat op perseel bly is baie vriendlik. Baie dankie Sheila.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 80, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b08a0aa35f2d2257954eb4b6586a3825f73f2e54d9276de41cb05936b14b95ae7efaf5144401b6183788782a6f3e6d4132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 34 5 1 5 80 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.7967318 20.0435089