Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Palms on Protea

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R800 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Palms on Protea bied slaapplek aan 6 gaste. Indien daar meer gaste op die perseel is, sal gaste gevra word om die perseel te verlaat.

Die woonstel is op die motorhuis en word via trappe bereik en dit is moontlik nie geskik vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Die parkeerplek en trappe word op eie risiko gebruik.
Let asb. dat die eienaars op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteaweg 80, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87b08a0aa35f2d2257954eb4b6586a3825f73f2e54d9276de41cb05936b14b95ae7efaf5144401b6183788782a6f3e6d4132?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 36 5 1 5 80 Protea Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.7967318 20.0435089
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem