150 gaste
0 slaapkamers
0 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 150 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Palmwag Campsite is die ideale kampeerplek vir natuurliefhebbers. Dié kampeerplek lê tussen Kaokoland en die Skedelkus waar die plat Etendeka-berge en die helderrooi rotse die syrivier van die Uniab-rivier ontmoet. Daar is 18 groot staanplekke en die meeste van hulle is langs die rivier met pragtige uitsigte.
Elke staanplek het 'n kragpunt, lig, wasbak en 'n vuurput. Die gemeenskaplike ablusiegeriewe het warmwaterstorte. Kampeerders kan die Palmwag Concession met baie wild besoek, in die swembad by die lodge swem of iets lekker by die swembadkroeg by die lodge eet. Doendinge kan teen 'n ekstra koste per persoon bespreek word. Die lodge is 107 m van die kampeerplek af.
Olifante kom drink gereeld water by die rivier en loop graag snags by die lodge en deur die kampeerplek rond. Gaste kan ook die prag van dié deel van Damaraland geniet.
Kamer-opset
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gondwana
Collection ...
Eiendomme 44
Resensies 175
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
- Gaste dink Palmwag Campsite het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the C43, Palmwag Lodge and Campsite, Palmwag, Kunene
Sien kaart- Slaapplek vir 150 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang