Palmwood Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Palmwood Guesthouse bied verblyf aan sake- of ontspanningsreisigers in die kusdorpie Amanzimtoti. Plaaslike besienswaardighede soos Aliwal Shoal, Galleria Entertainment Mall en Amanzimtoti se wêreldklas strande is naby Palmwood wat dit die ideale basis maak vanwaar die Suidkus verken kan word.

Dié gastekamers het elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Palmwood bied 'n lieflike buitelug swembad en 'n tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Palmwood Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za