Marlothpark Akkommodasie by Pan African Safari | LekkeSlaap
+32
+32

Pan African Safari

B&B
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 776, Martlothpark , 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Pan African Safari is 'n luukse lodge in Marlothpark, tussen Malelane en Komatipoort op die N4.

Die lodge bied kamers met lugversorging wat slaapplek vir tot 2 gaste het. Die kamers het gemaklike beddens met muskietnette en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Elke kamer het WiFi, 'n satelliet-TV en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan langs die swembad of by die boma onder die sterrehemel ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste wat Marlothpark besoek sal verskeie wild sien, of hulle kan voëlkyk, fietsry of stap. Die dorp het 'n waterpark, putt-putt-baan en basiese geriewe soos 'n drankwinkel, restaurant, bakkery, kurio-winkel en vulstasie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Volstruisweg 776, Martlothpark , 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 776, Martlothpark , 1321, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f77b74108743c4ef476290a34a72a11d4597382c84234c4ed35db0d5334d5a76e2d66d8043813499cf11fb01e2b8f7bcfdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 2) 776 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.35537 31.76207
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za