Port Alfred Akkommodasie by Panaroma Guest House | LekkeSlaap
+18

Panaroma Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesley Hill-straat 15, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Panaroma Guest House is hoog op die wesbank van die Kowierivier in Port Alfred geleë. Dié dorpie staan bekend as die hartjie van die sonskynkus en dit lê halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen in die Oos-Kaap. Port Alfred is bekend vir onberispelike skoonheid en spog met uitstekende marina, vriendelike mense en onvergelykbare watersportgeleenthede.

Die gastehuis bied bed en ontbyt en het 3 gerieflike, individueel versierde en suite-slaapkamers. Elke kamer het skuifdeure wat na ’n groot stoep met ’n panoramiese uitsig lei, ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi word ook voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die instansie het ’n swembad en braai-area. Jou gashere praat Engels, Afrikaans, Duits en Nederlands en nooi jou uit om hul gasvryheid te kom geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Panaroma Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Wesley Hill-straat 15, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Panaroma Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesley Hill-straat 15, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNDE5YzIwLWNhNGItNGUyNy1iNDE1LTk2NjkwNjFlNDg0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 15 Wesley Hill Street Port Alfred 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.59847 26.890678
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za