Kaapsehoop Akkommodasie by Panda's Guest Cottage | LekkeSlaap
+46
+46

Panda's Guest Cottage

Gastehuis
  • Vanaf R880 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Panda's Guest Cottage is in Kaapschehoop in Mpumalanga en is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer.

Verblyf is beskikbaar in 'n ruim dubbelkamer en 'n selfsorg-eenheid.

Die dubbelkamer se naam is Panda's B&B. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, breekware en eetgerei. Die kothuis het sy eie privaat ingang en 'n tuintjie. Ontbyt is beskikbaar teen ekstra koste.

The Owl's Cottage het 2 enkelbeddens, 'n kombuis, eetarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware in die kombuis. Die kothuis het ook 'n TV met vol DStv-kanale en daar is onderdakparkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R880
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Preez-straat 4, Kaapschehoop, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0b60831cc72031a0753de905e3127a6c5caf7332f7a8433117b1e080febc5b4891cc412ec1c5a9fb0f8b516d71063c32197?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (vir 2 persone) 4 Du Preez Street Kaapschehoop 1200 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.5909987 30.7674609
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za