Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word.
Geen partytjies of ander besoekers behalwe dié wat bespreek is word op die perseel toegelaat nie.
LED-ligte, 'n gasstofie en 'n braai kan tydens beurtkrag gebruik word.
Let asb. daarop dat besprekings van 1 Desember tot 15 Januarie 'n streng kansellasiebeleid het.
Meer as 1 maand voor die inklokdatum: 50%-deposito terugbetaalbaar.
Meer as 2 weke voor die inklokdatum: 25% deposito terugbetaalbaar.
Minder as 2 weke voor die inklokdatum: 0% deposito terugbetaalbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
c/n Murray & Roux Streets, Rouxville, 9958, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang