LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Panorama Cottage | LekkeSlaap
+27

Panorama Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Nov 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Woodford-laan 26, Panorama, Kampsbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Panorama Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n helder en sonnige tweeslaapkamerkothuis in Kampsbaai. Die kothuis het ’n privaat dek met draagbare braaigeriewe vir alfresco etes en ’n uitsig oor die see en op die berg.

Die kothuis beskik oor 2 en suite-slaapkamers met wit katoen perkallinne. Die eerste slaapkamer het ’n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het ’n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamers het elk ’n stort. Die kothuis beskik ook oor ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, oond, stoof en ’n mikrogolf. Daar is ook ’n etenstafel met stoele, ’n skottelgoedwasser, wasmasjien en ’n tuimeldroër. Die sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale. Die kothuis het lugversorging en WiFi. Daar is veilige parkeerplek in ’n toesluitmotorhuis.

Die kompleks het ’n gemeenskaplike swembad en is naby die strande, restaurante, winkels, V&A Waterfront en die Tafelberg Kabelkarretjies.

Slaapplek

’n Bespreking by Panorama Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Woodford-laan 26, Panorama, Kampsbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Woodford-laan 26, Panorama, Kampsbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea9191162a773ab097c1e5ff53f542f1020332d364fff4b2318c658caed6fed10f16717af65d0777117a91bf103422289891?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 100  per nag (plek vir 4) 26 Woodford Avenue, Panorama Camps Bay 7806 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-23:00 11:00 -33.955929631859 18.383771360119
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!