Panorama-roete Akkommodasie by Panorama Guest Farm | LekkeSlaap
+40
+40

Panorama Guest Farm

Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal 251 , Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Panorama Guest Farm bied selfsorgkothuise, en suite-kamers en groepverblyf. Ons is in die omgewing van Nelspruit en Witrivier geleë

Die selfsorgkothuise is volledig toegerus en het 2 kamers wat elkeen 2 enkelbeddens het, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer. Die patio het braaigeriewe. Die en suite-kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in elke kamer, sowel as 'n toegeruste opelug-kombuis met braaigeriewe vir al 6 en suite-kamers se gaste.

Alle kothuise en kamers word daagliks tussen 09:00 en 14:00 skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Parkeerplek is langs die kothuis/kamer of onder 'n afdak langs die hoofhuis beskikbaar. Gaste word met komplimentêre tee, koffie, beskuit en melk by aankoms verwelkom. Daarna is verblyf op 'n selfsorgbasis.

Kothuis 5 is troeteldiervriendelik en die instansie het 'n diereherberg. Daar is dikwels baie honde in die herberg gedurende die vakansie-seisoen. Onthou asseblief dat dié instansie op 'n plaas is wat via 'n 3 km lange grondpad bereik word. Ons het ook liefdevolle honde wat asseblief nie bene gevoer moet word nie. Panorama Guest Farm word omring deur verskeie bekende besienswaardighede op die pragtige Panorama-roete op die R37 tussen Nelspruit en Sabie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 58 resensies vir Panorama Guest Farm
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Roodewal 251 , Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Panorama Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal 251 , Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI0YWM1MDMwLTdhMmMtNDQxNC1iNjY2LTUzMjNiZTZjNTA5Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 251 Roodewal Nelspruit 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.37354743761 30.842914581299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za