Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Panorama Guest Farm

Kothuis 1
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 1 het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n stoep en braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het ook plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat elektrisiteitsverbruik in die aande en in slegte weer beperk word.

Die gasteplaas is troeteldiervriendelik en bied hondeherberg. Daar kan ander honde in die hondeherberg wees gedurende die vakansieseisoen. Daar is ook inwonende honde op die perseel. Gaste mag nie bene vir die honde voer nie.

Oop parkeerplek of onderdakparkeerplek is langs die hoofhuis beskikbaar.

Al die kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Reëlings kan met Nomsa getref word indien jy op daardie dae skoonmaakdiens benodig. Die ekstra koste daarvan is direk aan haar betaalbaar.

Geen besprekings is bevestig voordat 'n 50% deposito nie betaal is nie.

Besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid op daardie datum en dat die deposito wel betaal is. Die bewys van betaling moet per e-pos of faks gestuur word om die bespreking te bevestig. Indien geen deposito's ontvang word binne 5 dae vanaf die datum wat die kwotasie uitgereik is nie, word die bespreking gekanselleer.
Balans van die kwotasie moet 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.

Breekskade- en sleuteldeposito = 10% van die besprekingswaarde word vereis.
Al die skade en verlies wat tydens die duur van die verblyf plaasvind sal op die gaste se rekening gehef word. Indien die breekskadedeposito nie die volle bedrag van die skade dek nie, sal gaste steeds die balans moet betaal.

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis

Maaltye: Ons is 'n selfsorg-instansie en bied nie enige maaltye nie.

Inklok tussen 14:00 en 21:00.
Uitklok teen 10:00.
Ons bied nie 'n 24-uur diens nie.
Ons het 'n beleid teen geraas na 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 2 het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n stoep en braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het ook plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat elektrisiteitsverbruik in die aande en in slegte weer beperk word.

Die gasteplaas is troeteldiervriendelik en bied hondeherberg. Daar kan ander honde in die hondeherberg wees gedurende die vakansieseisoen. Daar is ook inwonende honde op die perseel. Gaste mag nie bene vir die honde voer nie.

Oop parkeerplek of onderdakparkeerplek is langs die hoofhuis beskikbaar.

Al die kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Reëlings kan met Nomsa getref word indien jy op daardie dae skoonmaakdiens benodig. Die ekstra koste daarvan is direk aan haar betaalbaar.

Geen besprekings is bevestig voordat 'n 50% deposito nie betaal is nie.

Besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid op daardie datum en dat die deposito wel betaal is. Die bewys van betaling moet per e-pos of faks gestuur word om die bespreking te bevestig. Indien geen deposito's ontvang word binne 5 dae vanaf die datum wat die kwotasie uitgereik is nie, word die bespreking gekanselleer.
Balans van die kwotasie moet 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.

Breekskade- en sleuteldeposito = 10% van die besprekingswaarde word vereis.
Al die skade en verlies wat tydens die duur van die verblyf plaasvind sal op die gaste se rekening gehef word. Indien die breekskadedeposito nie die volle bedrag van die skade dek nie, sal gaste steeds die balans moet betaal.

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis

Maaltye: Ons is 'n selfsorg-instansie en bied nie enige maaltye nie.

Inklok tussen 14:00 en 21:00.
Uitklok teen 10:00.
Ons bied nie 'n 24-uur diens nie.
Ons het 'n beleid teen geraas na 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 3
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 3 het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n stoep en braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het ook plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat elektrisiteitsverbruik in die aande en in slegte weer beperk word.

Die gasteplaas is troeteldiervriendelik en bied hondeherberg. Daar kan ander honde in die hondeherberg wees gedurende die vakansieseisoen. Daar is ook inwonende honde op die perseel. Gaste mag nie bene vir die honde voer nie.

Oop parkeerplek of onderdakparkeerplek is langs die hoofhuis beskikbaar.

Al die kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Reëlings kan met Nomsa getref word indien jy op daardie dae skoonmaakdiens benodig. Die ekstra koste daarvan is direk aan haar betaalbaar.

Geen besprekings is bevestig voordat 'n 50% deposito nie betaal is nie.

Besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid op daardie datum en dat die deposito wel betaal is. Die bewys van betaling moet per e-pos of faks gestuur word om die bespreking te bevestig. Indien geen deposito's ontvang word binne 5 dae vanaf die datum wat die kwotasie uitgereik is nie, word die bespreking gekanselleer.
Balans van die kwotasie moet 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.

Breekskade- en sleuteldeposito = 10% van die besprekingswaarde word vereis.
Al die skade en verlies wat tydens die duur van die verblyf plaasvind sal op die gaste se rekening gehef word. Indien die breekskadedeposito nie die volle bedrag van die skade dek nie, sal gaste steeds die balans moet betaal.

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis

Maaltye: Ons is 'n selfsorg-instansie en bied nie enige maaltye nie.

Inklok tussen 14:00 en 21:00.
Uitklok teen 10:00.
Ons bied nie 'n 24-uur diens nie.
Ons het 'n beleid teen geraas na 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 4
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kothuis 4 het 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, 'n stoep en braaigeriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die kothuis het ook plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat elektrisiteitsverbruik in die aande en in slegte weer beperk word.

Die gasteplaas is troeteldiervriendelik en bied hondeherberg. Daar kan ander honde in die hondeherberg wees gedurende die vakansieseisoen. Daar is ook inwonende honde op die perseel. Gaste mag nie bene vir die honde voer nie.

Oop parkeerplek of onderdakparkeerplek is langs die hoofhuis beskikbaar.

Al die kamers word daagliks tussen 09:00 en 13:00 skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Reëlings kan met Nomsa getref word indien jy op daardie dae skoonmaakdiens benodig. Die ekstra koste daarvan is direk aan haar betaalbaar.

Geen besprekings is bevestig voordat 'n 50% deposito nie betaal is nie.

Besprekings is onderhewig aan beskikbaarheid op daardie datum en dat die deposito wel betaal is. Die bewys van betaling moet per e-pos of faks gestuur word om die bespreking te bevestig. Indien geen deposito's ontvang word binne 5 dae vanaf die datum wat die kwotasie uitgereik is nie, word die bespreking gekanselleer.
Balans van die kwotasie moet 7 dae voor die inklokdatum betaalbaar.

Breekskade- en sleuteldeposito = 10% van die besprekingswaarde word vereis.
Al die skade en verlies wat tydens die duur van die verblyf plaasvind sal op die gaste se rekening gehef word. Indien die breekskadedeposito nie die volle bedrag van die skade dek nie, sal gaste steeds die balans moet betaal.

Kinders 0 - 2 jaar bly gratis

Maaltye: Ons is 'n selfsorg-instansie en bied nie enige maaltye nie.

Inklok tussen 14:00 en 21:00.
Uitklok teen 10:00.
Ons bied nie 'n 24-uur diens nie.
Ons het 'n beleid teen geraas na 22:00.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
En Suite-Kamer A
Vanaf R700
R700 R525
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie en suite-kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n ketel, plafonwaaier en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder saam te bring as hulle meer kanale wil hê. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die en suite-kamer bied slaapplek aan 2 gaste en gaste het toegang tot 'n buitelugkombuis, braai en funksie-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Gedeelde dstv

En suite-kamer B

En suite-kamer C

En suite-kamer D

En suite-kamer E

En suite-kamer F

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roodewal 251, Brondal, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3179c7240368adc72c69a1c0cf6e71d8df2d008020bf7ee68fc9bbc02d2a4fed171b3ba433f59a1b164f8715179991bb3103?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R525 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 251 Roodewal Brondal 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.373675881185 30.842796564102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem