- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-rylaan 17, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 100 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Panorama Gastehuis is in King Williams Town, net 5 km vanaf Bisho en naby die middedorp, in 'n boomryke woonbuurt met pragtige uitsigte oor die Amatola-berge. Verblyf word in 'n gastehuis met knus en goed ingerigte kamers met lugversorging en patio's gebied. Ontspan langs die swembad en geniet 'n heerlike kuier.
Verblyf word aangebied in 5 stylvol versierde en suite-slaapkamers. Elke kamer het 1 dubbelbed met 1 of 2 bedkassies en leeslampies. Geriewe in die kamers sluit in: verwarmers, plafonwaaiers, haardroërs, strykysters en strykplanke. Luukshede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV's met M-Net en gratis WiFi in. Sommige van die kamers het die ekstra gerief van lugversorging en mikrogolfoonde om jou meer tuis te laat voel. Die en suite-badkamers het óf 'n bad en 'n stort óf het net 'n stort. Handdoeke word voorsien. Let asb. daarop dat lugversorging en persoonlike kluise is op versoek beskikbaar.
'n Tradisionele ontbyt word in die eetkamer bedien. Gaste is welkom om die braaigeriewe te gebruik of langs die swembad te ontspan. Besoek die museum in die dorp of verwonder jouself aan die plant- en voëllewe in die natuurreservaat net buitekant die dorp. Ander doendinge sluit in: voetslaan, visvang, stap en wildkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Panorama-rylaan 17, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
- Gaste dink Panorama Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in King Williams Town Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-rylaan 17, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom