Panorama Guest House
Beskrywing
Bronze Lily Kamer het 'n dubbelbed met bedkassies. Daar is 'n lessenaar met 'n leeslamp en 'n stoel, 'n plafonwaaier, haardroër, strykyster en 'n strykplank. Luukshede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond en 'n yskassie in. Daar is ook 'n TV met die DStv Premium-pakket en gratis WiFi. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Protea-suite, Poppy-kamer en Magnolia-kamer het lugversorging.
Die Protea-suite het 'n wasmasjien-tuimeldroër in die kamer.
'n Pendeldiens na en van die lughawe en wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra fooi.
Gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele fooi.
Let asb. op dat daar 3 katte is wat vrylik op die perseel rondbeweeg, maar nie die kamers sal binnegaan nie. Daar is ook 'n Dachshund en 'n Jack Russel wat apart gehou word, maar gaste sal hulle steeds kan hoor.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en 'n TV in die eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Die Protea-suite, Poppy-kamer en Magnolia-kamer het lugversorging.
Die Protea-suite het 'n wasmasjien-tuimeldroër in die kamer.
'n Pendeldiens na en van die lughawe en wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra fooi.
Gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele fooi.
Let asb. op dat daar 3 katte is wat vrylik op die perseel rondbeweeg, maar nie die kamers sal binnegaan nie. Daar is ook 'n Dachshund en 'n Jack Russel wat apart gehou word, maar gaste sal hulle steeds kan hoor.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die suite het 4 driekwartbeddens, 'n L-vormige bank, TV, ingeboude kaste en 'n mooi tuin-uitsig. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien. Dit is 'n oopplan-selfsorgeenheid en ontbyt is nie ingesluit nie. Die slaaparea, kombuis en sitarea is oopplan. Daar is lugversorging, plafonwaaiers, 'n haardroër, strykplank en strykyster. Die kombuis is met 'n wasmasjien-tuimeldroër, mikrogolf, ketel, broodrooster, tweeplaat-induksiestoof, yskas-vrieskas en klein etenstafel toegerus. Alle eetgerei word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die Protea-suite, Poppy-kamer en Magnolia-kamer het lugversorging.
Die Protea-suite het 'n wasmasjien-tuimeldroër in die kamer.
'n Pendeldiens na en van die lughawe en wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra fooi.
Gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele fooi.
Let asb. op dat daar 3 katte is wat vrylik op die perseel rondbeweeg, maar nie die kamers sal binnegaan nie. Daar is ook 'n Dachshund en 'n Jack Russel wat apart gehou word, maar gaste sal hulle steeds kan hoor.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Poppy Kamer het 'n koningingrootte-bed met 2 bedkassies en 'n enkelbed, 'n lessenaar, ingeboude kaste en 'n stoel. Geriewe sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, haardroër, strykyster, strykplank, 'n TV met die DStv Premium-pakket, elektroniese kluis en gratis WiFi in. Luukshede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en mikrogolf in. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Protea-suite, Poppy-kamer en Magnolia-kamer het lugversorging.
Die Protea-suite het 'n wasmasjien-tuimeldroër in die kamer.
'n Pendeldiens na en van die lughawe en wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra fooi.
Gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele fooi.
Let asb. op dat daar 3 katte is wat vrylik op die perseel rondbeweeg, maar nie die kamers sal binnegaan nie. Daar is ook 'n Dachshund en 'n Jack Russel wat apart gehou word, maar gaste sal hulle steeds kan hoor.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Magnolia Kamer het 'n dubbelbed met bedkassies, 'n lessenaar, ingeboude kaste en 'n gemakstoel. Geriewe sluit 'n verwarmer, plafonwaaier, haardroër, strykyster en strykplank in. Luukshede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie, 'n elektroniese kluis, 'n TV met die DStv Premium-pakket en WiFi in. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Protea-suite, Poppy-kamer en Magnolia-kamer het lugversorging.
Die Protea-suite het 'n wasmasjien-tuimeldroër in die kamer.
'n Pendeldiens na en van die lughawe en wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra fooi.
Gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele fooi.
Let asb. op dat daar 3 katte is wat vrylik op die perseel rondbeweeg, maar nie die kamers sal binnegaan nie. Daar is ook 'n Dachshund en 'n Jack Russel wat apart gehou word, maar gaste sal hulle steeds kan hoor.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed met 2 bedtafeltjies, 'n lessenaar, ingeboude kaste en 'n stoel. Geriewe sluit lugversorging, 'n plafonwaaier, haardroër, strykyster en strykplank in. Luukshede sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, TV met die DStv Premium-pakket en gratis WiFi in. Die en suite-badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet. Handdoeke word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die Protea-suite, Poppy-kamer en Magnolia-kamer het lugversorging.
Die Protea-suite het 'n wasmasjien-tuimeldroër in die kamer.
'n Pendeldiens na en van die lughawe en wasgoeddiens is beskikbaar indien dit vooraf gereël word, teen 'n ekstra fooi.
Gepakte middagetes en aandetes is beskikbaar met vooraf reëling en teen 'n addisionele fooi.
Let asb. op dat daar 3 katte is wat vrylik op die perseel rondbeweeg, maar nie die kamers sal binnegaan nie. Daar is ook 'n Dachshund en 'n Jack Russel wat apart gehou word, maar gaste sal hulle steeds kan hoor.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Panorama-rylaan 17, King William's Town, 5601, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang