King Williams Town Akkommodasie by Panorama Guest House | LekkeSlaap
+47

Panorama Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Panorama Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Matt V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese kamer en heerlike ontbyt.

Die kamers is baie netjies en goed ingerig. Diens is vriendelik. Ontbyt is fantasties. Eetvertrek smaakvol en netjies.

Panorama Guest House's terugvoer

Beste Matt,

Baie dankie vir die gawe woorde, dit word opreg waardeer. Hoop om julle terug te verwelkom in die toekoms.

Vriendelike groete
Amanda

Panorama Guest House
Zelna S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Amanda was baie behulpsaam en vriendelik. Het dit baie geniet. Sal enige tyd weer teruggaan.

Panorama Guest House's terugvoer

Zelna baie dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit opreg. Dit was heerlik om jou en jou man te ontmoet het. Mag dit 'n geseende 2019 vir julle wees.

Panorama Guest House
Danielle V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle V
Saam met vriende

Excellent service.

The owner Amanda was so attentive and she went out of her way to accommodate all of us. Absolutely wonderful stay. I would definitely recommend this guest house. The rooms were clean, stunningly beautiful. It truly felt like a home away from home.

Panorama Guest House's terugvoer

Danielle thank you so much for your kind review. It was lovely meeting you and your family. All the best for the new year.

Panorama Guest House
Sanet S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en gerieflike blyplekkie!

Ons het 2 nagte oorgebly vir 'n besigheidstrip in Kamer no 5. Lieflike, skoon kamer met yslike groot badkamer (bad en stort). Spierwit kraakvars handdoeke elke dag! Rustige deel van die dorp. Veilige parkering agter elektriese hek. 3 van die kamers het 'n pragtige uitsig oor 'n lieflike tropiese tuin (palms en strelitzias) met 'n stoepie en rottangstoele vir middag-koffie-drink! Ekstra's wat erg waardeer word: strykyster en strykplank in kas, wit kamerjapon, liquad soap en sjampoe in die stort, beskuitjies/koekies by die koffie, moerkoffie en plunger, choccies op ons handdoeke, kluis in die kas (vir waardevolle items toesluit), vars proteas in die kamers en eetkamer! Die ontbyte was heerlik en met sorg deur die vriendelike gasvrou self voorberei! Ons kan jul gastekamers sterk aanbeveel en sal definitief weer by julle oornag as ons weer in King Williams Town is.

Panorama Guest House's terugvoer

Middag Sanet

Baie dankie vir jou breedvoerige resensie, dit word opreg waardeer. Dit is vir my heerlik om te weet dat my gaste hulle verblyf geniet het. Hopelik sien ons mekaar weer.

Vriendelike groete
Amanda

Panorama Guest House
Heike V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heike V

Baie netjies, vriendelik, hulpvaardig en tegemoedkomend.

Amanda is baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers is baie netjies en skoon.

Panorama Guest House's terugvoer

Heike baie dankie vir die kompliment. Dit word opreg waardeur.

Panorama Guest House
Ernest H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernest H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Amanda is 'n uitstekende gasvrou en haar fasiliteite is tops. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel vir mense wat daarlangs reis.

Liza B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza B
Gesin met tieners

Baie vriendelike, hulpvaardige gasvrou, mooi skoon gastehuis en heerlike ontbyt!

Amanda van Panorama Gastehuis verdien werklik 'n trofee. Haar diens is puik, sy gaan uit haar pad uit om mens te help en te akkomodeer, doen ekstra dinge wat nie eers gevra is nie - net om haar gaste tuis te laat voel. Die ontbyt elke oggend was heerlik en pragtig smaakvol voorberei. Die gastehuis is skoon en netjies - gaste het regtig niks meer as dit wat daar is nodig nie. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan en die gastehuis vir al ons vriende en familie aanbeveel.

Panorama Guest House's terugvoer

Baie dankie Liza vir jou terugvoering en pluimpie. Dit was heerlike om julle hier te gehad het. Hopelike sien ons mekaar weer in die nabye toekoms.

Panorama Guest House
Quiryn S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quiryn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase in King Williams Town.

Die gasvryheid van die gasvrou was uitmuntend, die geriewe was uitstekend, die kamer en veral die bed was baie gemaklik, alles in alles absoluut waarde vir geld en hoogs aanbeveelbaar.

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panorama-rylaan 17, King William's Town , 5601, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKrn0jyzJ5kapQzhJJodWiC6zXmLXveJAosWpG86HBRIeMzwlUP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 17 Panorama Drive King William's Town 5601 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-22:00 10:00 -32.869514101227 27.409775504299
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za