LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Panorama Lodge | LekkeSlaap
+48

Panorama Lodge

B&B
Winteraanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 10 Jul 2020 tot 30 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 12, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R553 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Panorama Lodge is op 'n heuwel in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die strandmeer van Knysna en in die verte die skadubeeld van die Outeniekwaberge geleë. Kom geniet die ontspanne atmosfeer in ons gastehuis op ons dekke. In die aand kan jy 'n skemerkelkie op die dek geniet terwyl jy na die pragtige sonsondergange oor die strandmeer kyk. Ontspan gemaklik in en om die swembad met 'n uitsig oor die Knysna-strandmeer.

Ons het 4 gastekamers wat elk pragtig en individueel versier is. Elkeen het 'n en suite-badkamer. Die geriewe in die kamer sluit 'n TV, kluis, haardroër, muurverwarmer, ekstra komberse, warmwatersak, toeristeinligting, tydskrifte en WiFi in. Koffie- en teemaakgeriewe is in elke kamer beskikbaar. Jy kan 'n heerlike, gesonde ontbyt buite op die dek geniet met die uitsig of indien dit 'n bietjie te koel is kan jy in die sitkamer langs 'n patio verwarmer ontspan.

Panorama Lodge is perfek geleë vir jou om die Tuinroete te verken, en om ook voordeel te trek uit die baie vermaaklike aktiwiteite wat Knysna aanbied, veral gholf, watersport, wouduitstappies, bootritte op die strandmeer en heelwat meer. Jy kan kies en keur tussen verskeie aktiwiteite in die omliggende omgewing van Panorama Lodge.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Panorama Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Galjoenstraat 12, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Panorama Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 12, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANz2ARDuuna6wSougZkS8TsiXcpvc9rScTS8vh2xWE2tMLPrXF2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R553  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 14 Galjoen Street Knysna 6571 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.052837 23.085297
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!