Panorama Self Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Panorama Self Catering is in Panorama geleë en bied gerieflik gemeubileerde eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 gaste.

Al die eenhede het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Sommige van die kamers het lugversorging en slaapbanke. Linne word vir al die eenhede voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Elke kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n braaipan, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige van die eenhede het 'n TV met plaaslike kanale. Let asseblief dat daar nie 'n stoof of WiFi in die eenhede is nie.

Gaste kan in die tuin ontspan of in die swembad afkoel. Die swembad is omhein en met 'n net bedek.

Panorama Self Catering is net 900 m van die Panorama Medi-Clinic en Tygerberg College af, 1 km vanaf die Plattekloof-sentrum, en 2 km van die Plattekloof Village Centre af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Panorama Self Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za