Panorama Self Catering 2

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Panorama Self Catering 2 bied verblyf in selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 tot 4 mense.

Al die oopplan-eenhede beskik oor lugversorging, dubbelbeddens, asook en suite-badkamers met baddens of storte. Sommige van die kamers het slaapbanke en beddegoed word voorsien. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n braaipan, maar nie 'n stofie nie. Daar is TV's met plaaslike kanale in elke eenheid beskikbaar.

Panorama Self Catering 2 het 'n rustige tuin waar gaste kan ontspan, asook 'n swembad waar hulle kan afkoel op warm dae. Die Panorama Medi-Clinic, Tygerberg College, Plattekloof Sentrum en die Plattekloof Village Centre is net 1,5 km ver. Die V&A Waterfront, Tafelberg en Clifton is net 20 km ver.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Panorama Self Catering 2 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 005 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za